Podcast Episodes

Back to Search
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 12
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 12

Magda laat Susan weet dat daar bewerings is dat sy dalk nie ten tye van die ongeluk agter die stuurwiel was nie. Dié nuus ontstel en verwar vir Susan…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 11
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 11

Richard en Magda sit vas oor toegang tot Susan. Magda gooi wal teen die idee van enige kommunikasie tussen haar pasiënt en iemand van buite Nova Reha…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 10
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 10

Myburgh wys vir Dennis en Richard die beeldmateriaal wat sy veiliheidskameras die aand van die ongeluk vasgevang het. Die beeldkwaliteit is swak en d…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 9
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 9

Tydens ʼn privaatsessie tussen Susan en dokter Lewis by die Nova Sentrum, vertel  Susan van haar minnaar, Johan. Laer daardie nag probeer Lauren om Su…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 8
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 8

Susan en Lauren leer mekaar ʼn bietjie beter ken. Susan laat weet vir Lauren dat sy nou van strafbare manslag aangekla is. Meneer X plaas meer druk op…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 7
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 7

Richard verduidelik aan Tanya wat hulle tot dusver oor die ongeluk uitgevind het. Hy het die hof oorreed om Susan per videoskakel te laat verskyn vir…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 6
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 6

Dennis kuier by Myburgh, en hoor in detail wat Sondag gebeur het. Daar is ʼn hele paar verrassings. Die ou man wil graag help om die geheimsinnige man…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 5
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 5

Richard laat Karl weet dat die fietsryer oornag in die hospitaal aan haar wonde beswyk het. Die klag teen Susan sal nou na strafbare manslag verander…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 4
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 4

Meneer X bel vir Karl. As Karl hom nie betaal nie, sal inligting uitlek oor die onwettige gebruik van geld uit sy trustfondse. Karl is desperaat, en …

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 3
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 3

Richard gee vir privaatspeurder Dennis Donovan opdrag om Susan se saak deeglik te ondersoek. Gedurende haar eerste afspraak met dokter Magda Lewis, s…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us