Podcast Episodes
Back to Search
Die dag toe Leeus-breier Cash van vlakvark moes vlug
Dit is nie toevallig dat Ivan “Cash” van Rooyen juis die Lééus se hoofafrigter geword het nie. Hy het immers tussen die Groot Vyf skoolgegaan. In dié…
1 year, 5 months ago
Só help Peyper vir Rassie in geveg om Bok-wapens te behou
In dié week se Rapport Praat Sport sluit Jaco Peyper – die Springbokke se reël-adviseur, oftewel blaser-breier – hom by ons aan en gesels oor alles v…
1 year, 5 months ago
Só help Peyper vir Rassie in geveg om Bok-wapens te behou
In dié week se Rapport Praat Sport sluit Jaco Peyper – die Springbokke se reël-adviseur, oftewel blaser-breier – hom by ons aan en gesels oor alles v…
1 year, 5 months ago
Rassie ondergaan groot operasie
In dié week se Rapport Praat Sport onthul Hendrik Cronjé dat Rassie Erasmus pas ’n groot operasie ondergaan het. Ons praat ook oor die toekoms van St…
1 year, 6 months ago
Ackers onthul: Dís hoekom ek terugkeer na SA
Johan Ackermann sluit hom dié week by Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jóhann Thormählen op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy nuwe rol b…
1 year, 6 months ago
Rapport Praat Sport | Saru-baas: Wêreld is jaloers op Bokke
In dié week se Rapport Praat Sport met Netwerk24 erken die grootbaas van SA Rugby, Rian Oberholzer, dit voel soms vir hom of daar jaloesie is oor Sui…
1 year, 6 months ago
Rapport Praat Sport | Heyneke Meyer verduidelik Tonybôl en Duhan se ma sê: Watch this space...
Die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer gesels vandag saam met Hendrik Cronjé en Tinus van Staden oor alles van rugby in Amerika tot die gehe…
1 year, 6 months ago
Rapport Praat Sport | Rassie se snoeiproses: Die verskil tussen Faf en Cobus
Eers was dit ’n losskakel vir ’n haker. Nou ’n losvoorspeler vir ’n agterspeler... en selfs ’n losskakel vir ’n stut! Ons gesels oor Rassie Erasmus w…
1 year, 7 months ago
Rapport Praat Sport | Basta met rugby se stampkar-rooies
Die Bulle het in albei hul laaste wedstryde rooi kaarte ontvang wat by nabetragting afgegradeer is na geel. Die besluit vandeesweek dat die haker Joh…
1 year, 7 months ago
Rapport Praat Sport | Onthul: Vier Grotes wil Cheetahs en kie met Superrugby-geelwortel swaai
Ons gesels oor die stand van sake met SA Rugby se beoogde Ackerley-vennootskap, en Hendrik Cronjé onthul ’n nuwe voorstel van die Stormers, Leeus, Bu…
1 year, 7 months ago