Podcast Episodes
Back to Search
Rapport Praat Sport | Dís Rassie se plan met jaareind-span
Hendrik Cronjé onthul wat sy bronne vir hom sê oor Rassie Erasmus se rotasie-planne vir die drie toetse op die jaareindtoer. Ons gesels ook oor die s…
1 year, 7 months ago
Rapport Praat Sport | Bokke se lekker losskakel-toffie
Die 10-uit-10 vertoning wat Manie Libbok Saterdag in Mbombela vir die Bokke opgedis het, het opnuut gewys hoeveel kopkrap die 10-trui nog vorentoe vi…
1 year, 8 months ago
Rapport Praat Sport | Rassie onthul waarom hy met Manie volhard
’n Haai se groot bekentenis oor dáái omgekeerde bal. Die R7 miljoen-Curriebeker-geelwortel vir die Groot Vier... en natuurlik alles en nog meer oor M…
1 year, 8 months ago
Rapport Praat Sport | Rassie knorrig oor Sacha hom nie van besering sê
In dié week se Rapport Praat Sport onthul Rassie Erasmus ’n opwindende agterlyn-plan vir die tweede helfte van die toets teen Argentinië. Ons hoor oo…
1 year, 8 months ago
Rapport Praat Sport | Só kan Rassie se breker-bank teen Poemas lyk
Hendrik Cronjé is oortuig Argentinië se rekordsege oor Australië het Rassie Erasmus se planne so effens deurmekaar gekrap. Verwag dus ’n breker-Bomb …
1 year, 8 months ago
Rapport Praat Sport | Siya oefen saam met Bokke in Kaapstad
Hendrik Cronjé se molle laat weet: Siya Kolisi het vanoggend saam met die Bokke gesweet in Kaapstad. Maar gaan hy gereed wees om die All Blacks Sater…
1 year, 8 months ago
LUISTER | Rassie keer terug na Bomb Squad-wortels met Eben-dinamiet
Pap, lepel, sous en Pieter-Steph du Toit se gunsteling-kos is maar net enkele van die vele gesprekspunte in dié week se Rapport Praat Sport. Hendrik …
1 year, 9 months ago
Rapport Praat Sport | Fêns juig oor Bokke, Dricus… maar waar is jolyt oor Proteas?
Dit is asof die Protea-krieketspan deesdae die stiefkind van Suid-Afrikaanse sport is, selfs wanneer hulle wen. In dié week se Rapport Praat Sport, b…
1 year, 9 months ago
Rapport Praat Sport | Dís die plan met Rassie se vreemde span
Dis ’n gevoel wat Bok-fêns ongelukkig alte goed ken. ’n Reuse-oorwinning opgevolg deur ’n getjommel. Maar dié week kan dinge dalk net anders wees, ná…
1 year, 9 months ago
Rapport Praat Sport | En Tony Brown se oogappel is…
Wat moet ons lees in Sacha Feinberg-Mngomezulu se insluiting op losskakel in die Springbok-beginspan vir die eerste Rugbykampioenskapstoets teen Aust…
1 year, 9 months ago