Podcast Episodes

Back to Search
Rapport Praat Sport | Dis mos Bok-guts daai van Tatjana!
Rapport Praat Sport | Dis mos Bok-guts daai van Tatjana!

Die Olimpiese Spele is in volle swang, en die Suid-Afrikaners stel glad nie teleur nie. In dié week se Rapport Praat Sport, gesels Tinus van Staden m…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Rassie Erasmus: Die man sonder ’n ego
Rapport Praat Sport | Rassie Erasmus: Die man sonder ’n ego

Die B-Bokke was vyfster teen Portugal, en gelukkige Jan-Hendrik Wessels het die Vincent Koch-rekord vrygespring. In dié week se Rapport Praat Sport, …

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Die volmaakte 3 minute van Ierse rugby-digkuns wat die Bokke sink
Rapport Praat Sport | Die volmaakte 3 minute van Ierse rugby-digkuns wat die Bokke sink

Die bloed het geloop, die bier het gevloei en Ierland het hul pad tot ’n 1-1-uitslag in Durban oop-geskepskop. Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jó…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Dubbele standaarde: Iere kla oor Casey, maar wat van Henshaw-voorval?
Rapport Praat Sport | Dubbele standaarde: Iere kla oor Casey, maar wat van Henshaw-voorval?

Ierse skelmstreke in die skrums, ’n splinternuwe Bok-aanval... en ’n Ierse gekerm oor Coldplay. Tinus van Staden praat met Hendrik Cronjé en Jóhann T…

1 year, 10 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Kookwater-Proteas verwelkom druk van die huis af
Rapport Praat Sport | Kookwater-Proteas verwelkom druk van die huis af

Nog ‘n dag, nog ‘n groep Kiwi’s afgeslag. . . en nou skram niemand meer weg van praatjies oor ‘n Wêreldbeker-dubbel vir Suid-Afrika se rugby- en krie…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Bongi-sage wys hoe ver hang Wêreldrugby se onderrok uit
Rapport Praat Sport | Bongi-sage wys hoe ver hang Wêreldrugby se onderrok uit

Rapport se rugbyskrywer Hendrik Cronjé was die afgelope week aan die voorpunt van die beriggewing oor die onsmaaklike rasbewerings teen die Bok-haker…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Teenstanders se stert-kolwers groot kopseer vir Proteas
Rapport Praat Sport | Teenstanders se stert-kolwers groot kopseer vir Proteas

Die Wêreldbeker-toernooi het reeds sakke vol hoogtepunte vir Suid-Afrika opgelewer – maar daar is een groot bron van kommer: die boulers se onvermoë …

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Verwag weer Bok-truuks in halfeind teen Engeland
Rapport Praat Sport | Verwag weer Bok-truuks in halfeind teen Engeland

Vier jaar gelede het hulle Engeland gefop met die bekende ‘The Move’, en laasweek die Franse onkant gevang met ‘n skrum van ‘n merk en danspassies vo…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Nederland-slae kos Proteas nie hul moed
Rapport Praat Sport | Nederland-slae kos Proteas nie hul moed

Die Protea-kolwer Rassie van der Dussen het nou wel Dinsdag in die skok-nederlaag teen Nederland sy paaltjie met ‘n omgekeerde veeghou verloor – maar…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Rapport Praat Sport | Franse verrassings en Protea-perfeksie
Rapport Praat Sport | Franse verrassings en Protea-perfeksie

Die Franse Hane het toestemming gevra dat Antoine Dupont die naweek in hul WB-kwarteindstryd teen die Springbokke in 'n spesiale skrumpet en masker s…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us