Podcast Episodes
Back to Search
Sacha gekrok: Moet Manie of Pollie teen Rose begin?
Sacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel …
10 hours ago
Jimmy oor SA Beker: ‘Gee vir ons TV-blasers!’
Jimmy Stonehouse sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy Puma-span se sege in die SA Beker-eindstryd.
Hy praat breedvo…
1 week ago
Embrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’
Embrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen.
Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare …
2 weeks ago
Heyneke: ‘SA Beker selfs sterker as Curriebeker’
Heyneke Meyer sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die herlewing by die SWD-Arende.
Die span het net-net kwalifikasie v…
3 weeks ago
Gunsie vir die bure? Aikôna, Griekwas onthou hoe Vrystaat hul byt
Die Cheetahs moet g’n gunste van Griekwas verwag wanneer dié spanne mekaar Vrydagaand in Bloemfontein in die laaste ronde van SA Beker-ligawedstryde …
4 weeks ago
Lappies oor suksevolle Ludeke: ‘Hy lei van voor en het kultuur in Japan geskep’
Die losvoorspeler Lappies Labuschagné, wat al Japan in toetsrugby aangevoer het, sluit hom vandeesweek by ‘Rapport Praat Sport’ aan om oor sy uittred…
1 month ago
Francke Horn: ‘Swaar lesse van laas jaar pantser Leeus vir sukses’
Die Leeus speel skitterende rugby in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap, en het nou vyf wedstryde agtereenvolgens gewen.
Die span is in die vie…
1 month, 1 week ago
Francois van Coke: ‘Ek is nou verslaaf aan hardloop’
Rugby, krieket, boks … die rockster Francois van Coke was nog altyd lief vir sport, maar nou is hardloop een van sy grootste stokperdjies.
Van Coke …
1 month, 2 weeks ago
Faul: ‘SA20 selfs gewilder as sekere Protea-wedstryde’
Die week sluit een van die land se beste sportadministrateurs, Jacques Faul, hom by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die sakekant van sport. …
1 month, 3 weeks ago
Stellenberg skud 2 reuse: ‘Ons koop nie, ons ontwikkel’
Die Hoërskool Stellenberg word nie as ’n tradisionele rugbyskool gesien nie, maar het vanjaar reeds twee reuse neergevel: Paarl Gimnasium en Grey Kol…
2 months ago