Podcast Episodes
Back to Search
2025: Die jaar toe Rassie die wêreld uitoorlê
In ons laaste episode van vanjaar kyk ons terug op ’n jaar waarin die Springbokke na ’n nuwe rat oorgeskakel het en besef Rassie Erasmus het nie sy g…
5 months, 3 weeks ago
Nagmerrie-loting: All Blacks, Hane wag nog vóór eindstryd
Slegte nuus: Die All Blacks wag waarskynlik vir Suid-Afrika in die kwarteindronde van 2027 se Wêreldbeker-toernooi. Slegter nuus: Daarna wag Frankryk…
6 months ago
Oud-Bok: ‘Engeland die beste? Wag tot hulle teen SA skrum!’
Die Bokke het Ierland vermorsel, die Proteas het Indië verneder en Shukri Conrad het krieket se ou berugte G-woord opgediep . . . dit was gewis ’n be…
6 months, 1 week ago
Freek: ‘Staak dié blasersberade op veld!’
Freek Burger, oudtoetsblaser, is keelvol vir die groot rol wat televisieskeidsregters deesdae in rugby speel.
“Die skeidsregter is nog altyd die pers…
6 months, 2 weeks ago
Franco: ‘Dis nie meer ’n skande om teen Italië te verloor’
Dit is nie meer ’n skande om teen Italië te verloor nie, sê Franco Smith.
Smith, voormalige hoofafrigter van die Azzurri, sluit hom dié week by Rappo…
6 months, 3 weeks ago
Heyneke: ‘Sommige skole het groter begrotings as SWD’
Dié week sluit die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer hom op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy nuwe pos as die SWD-Arende se nuwe …
6 months, 4 weeks ago
Willem Alberts: ‘Bok-fêns het ons ma’s gevloek ná Japan-skok’
Die groot Springbok-nederlaag teen Japan in 2015 was ’n “hoogte-laagtepunt” in sy loopbaan, sê Willem Alberts skertsend.
Dié oudlosvoorspeler was aa…
7 months ago
Willie honger vir nóg Bok-rugby...
Al is hy in die winter van sy loopbaan, het die Springbok-heelagter Willie le Roux steeds ’n groot honger om vir sy land uit te draf. Sport | Rapport
7 months, 1 week ago
Bullet 2.0: ‘Dit vat ’n ware man of vrou om te sê jy’s nie oukei nie’
Die voormalige Springbok-haker James Dalton praat oor sy boksgeveg teen Ollie le Roux in Bloemfontein, sy nuwe lewe ná drank en waarom hy die bynaam …
7 months, 2 weeks ago
Rapport se beste Bok van die Rugbykampioenskap is. . .
Vandeesweek week op Rapport Praat Sport doen Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jóhann Thormählen bestekopname van die Springbokke ná die verowering…
7 months, 3 weeks ago