Podcast Episodes

Back to Search
Johan Ackermann: ‘Bulle se sukses maak dié pos ’n taai toffie’
Johan Ackermann: ‘Bulle se sukses maak dié pos ’n taai toffie’

Die vorige keer wat Johan Ackermann ’n groot Suid-Afrikaanse rugbyspan afgerig het, het hy ’n sukkelende Leeus-span terug op die wenpad gekry.
Nou wa…

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Die brein agter Rassie se middelveld-lynstane: PRG se DeWet Marais
Die brein agter Rassie se middelveld-lynstane: PRG se DeWet Marais

DeWet Marais, tweedespan-afrigter van Paul Roos Gimnasium, kon sy oë nie glo toe hy Saterdag sien die Springbokke doen ’n beweging wat hy en sy mede-…

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Franco Smith: ‘Dis ’n voorreg om in Bul-gesprek genoem te word’
Franco Smith: ‘Dis ’n voorreg om in Bul-gesprek genoem te word’

Franco Smith sluit hom dié week op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy loopbaan, die sukses wat hy by die Glasgow Warriors behaal het, en die…

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Ruan Smith: Van skrums teen Kitsie tot vrousoek op ‘Op my Eish!’
Ruan Smith: Van skrums teen Kitsie tot vrousoek op ‘Op my Eish!’

Ruan Smith is pas aangekondig as die nuwe vrygesel van KykNET se maatsoekprogram ‘Op my Eish!’. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons met dié vo…

11 months ago

Short Long
View Episode
Jake se kop gaan rol: Selfs Rupert-vriendskap kan hom nie red
Jake se kop gaan rol: Selfs Rupert-vriendskap kan hom nie red

In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Brenden Nel die burgeroorlog wat by Loftus Versfeld woed.
Jake White …

11 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Rassie oor plan vir 2025: ‘Wen genoeg om goeie WB-loting te kry’
Rassie oor plan vir 2025: ‘Wen genoeg om goeie WB-loting te kry’

Vandeesweek in Rapport Praat Sport kyk ons na die Proteas se spogsege in die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap. Ons hoor by Shukri Conrad wa…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Schalk oor Comrades: ‘Laaitie hol agter my aan vir handtekening!’
Schalk oor Comrades: ‘Laaitie hol agter my aan vir handtekening!’

Die komediant en akteur Schalk Bezuidenhout het Sondag die Comrades-ultramarathon vir die eerste keer aangedurf en ’n tyd gehardloop waarmee hy somme…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Powell oor oogknip-sage: ‘Jaden se kramp so erg hy kon nog nie weer oefen’
Powell oor oogknip-sage: ‘Jaden se kramp so erg hy kon nog nie weer oefen’

Die oogknip-herrie het die rugbywêreld behoorlik op hol. Siya Kolisi sê die Iere moet oor Jaden Hendrikse se stoute oogknip vir die Munster-losskakel…

11 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Die Bomb Squad-les wat Johann van Graan by Rassie leer
Die Bomb Squad-les wat Johann van Graan by Rassie leer

Johann van Graan, voormalige Springbok-hulpafrigter, het in 2022 ’n Bath-rugbyspan geërf wat, in sy eie woorde, gebroke was.
Binne drie seisoene het …

1 year ago

Short Long
View Episode
Wat eet die wêreld se sterkste man? Álles, sê Rayno Nel
Wat eet die wêreld se sterkste man? Álles, sê Rayno Nel

As ’n jong laaitie in Upington was dit Rayno Nel se droom om eendag groot rugby te speel.
Dié droom het later begin wegsyfer . . . en plek gemaak vi…

1 year ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us