Podcast Episodes

Back to Search
Brok Harris: ‘Toe gooi Luke Watson vir my ’n oefentrui...’
Brok Harris: ‘Toe gooi Luke Watson vir my ’n oefentrui...’

Ná ’n loopbaan van bykans twee dekades, en 435 eersterangse wedstryde, het Brok Harris sy tokse weggebêre.
Dié week sluit die Stormers-strydros hom …

1 year ago

Short Long
View Episode
Dawie Theron verklap: ‘Die berge wat ek moes versit om Pollard te kies’
Dawie Theron verklap: ‘Die berge wat ek moes versit om Pollard te kies’

Dawie Theron was al die afrigter van Griekwas en die Junior Bokke, en ’n hulpafrigter by die DoCoMo Red Hurricanes in Japan. Waar was hy die gelukkig…

1 year ago

Short Long
View Episode
Jacques Burger: Rugby se taaiste man . . . én ’n J.K. Rowling-karakter
Jacques Burger: Rugby se taaiste man . . . én ’n J.K. Rowling-karakter

Hy het sy neus etlike kere gebreek, albei sy wangbene gebreek, 12 operasies op die regterknie gehad en drie aan die regterskouer . . . geen wonder da…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Skolerugby: ‘Elke top-skool koop spelers’
Skolerugby: ‘Elke top-skool koop spelers’

Skolerugby is reusagtig groot in Suid-Afrika. ’n Paar weke gelede het ons op Rapport Praat Sport die vraag gevra: Is dit besig om te professioneel te…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Josh Strauss: ‘Schalk se bier-filosofie is in die kol!’
Josh Strauss: ‘Schalk se bier-filosofie is in die kol!’

Josh Strauss sluit hom vandeesweek op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die Ikeys se sege in die Varsitybeker-reeks. Strauss, voormalige losvo…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Neil Powell onthul waarom Haaie met B-span na Lyon opruk
Neil Powell onthul waarom Haaie met B-span na Lyon opruk

In dié week se Rapport Praat Sport sluit Neil Powell, die Haaie se direkteur van rugby, hom by ons aan. Hy verduidelik die denkrigting agter die besl…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Is skolerugby te professioneel?
Is skolerugby te professioneel?

In vandeesweek se Rapport Praat Sport gesels ons oor die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), skolerugby en krieket.
Ons wonder hardop waarom die Haaie…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
FNB moes oorsese maatskappye uitstof om Bok-borg te word
FNB moes oorsese maatskappye uitstof om Bok-borg te word

Hendrik Cronjé vertel dié week in Rapport Praat Sport die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het belangstelling van oorsese maatskappye gekry om die Springbok…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Jimmy Stonehouse: ‘Jy kan nie meer met ’n dom ou rugby speel nie’
Jimmy Stonehouse: ‘Jy kan nie meer met ’n dom ou rugby speel nie’

Vandeesweek se Rapport Praat Sport is ’n spesiale een: Die legendariese Jimmy Stonehouse, Puma-afrigter, sluit hom by ons aan. Hy praat padlangs oor …

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Kwota-storm: Warriors gelooi met R500 000-boete
Kwota-storm: Warriors gelooi met R500 000-boete

In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden en Fanie Heyns die jongste transformasie-herrie in Suid-Afrikaanse Krieket. Die Warriors…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us