Podcast Episodes

Back to Search
Onthul: Felix en sy gesin wil sak en pak na SA trek
Onthul: Felix en sy gesin wil sak en pak na SA trek

Springbok-nuus is volop: Felix Jones keer terug, Handré Pollard word weer ’n Bul . . . en Rassie Erasmus het Woensdag op sy eerste mediakonferensie v…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Kitsie gee raad vir ’n goeie lewe ná rugby
Kitsie gee raad vir ’n goeie lewe ná rugby

In vandeesweek se Rapport Praat Sport kyk ons terug op die spogloopbaan van Steven Kitshoff en hoor ook sy raad vir spelers wat die lewe ná rugby bet…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Philip Snyman: ‘Dís die lesse wat ek by Rassie leer’
Philip Snyman: ‘Dís die lesse wat ek by Rassie leer’

Philip Snyman, die Blitsbok-breier, vertel dié week in Rapport Praat Sport hoe hy lesse by dié span toepas wat hy by die Springbok-afrigter Rassie Er…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Bulle-baas Strauss: ‘Dalk betaal ons ons spelers te veel’
Bulle-baas Strauss: ‘Dalk betaal ons ons spelers te veel’

In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie, hom by ons aan om te praat oor al die uitdagings …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Rob Walter: ‘Temba is geestelik sterker as báie mense daar buite’
Rob Walter: ‘Temba is geestelik sterker as báie mense daar buite’

Dit is ’n waterskeidingsweek vir Suid-Afrikaanse rugby, met ’n reuse-vergadering wat Donderdag in Johannesburg plaasvind. Hendrik Cronjé sê sommige r…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vlok onthul: Vir dié Bok sal ek altyd ’n sagte plekkie hê
Vlok onthul: Vir dié Bok sal ek altyd ’n sagte plekkie hê

In dié week se Rapport Praat Sport sluit Vlok Cilliers hom by ons aan om te gesels oor Frankryk se voorbereiding vir die Sesnasies-reeks. Hy verduide…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Die dag toe Dok aan Schuster sê: ‘Jy kom nie met daai str*nt na my toe nie!’
Die dag toe Dok aan Schuster sê: ‘Jy kom nie met daai str*nt na my toe nie!’

In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Albert Heenop hom by Tinus van Staden en Jóhann Thormählen aan en deel staaltjies en inspirerende stories…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen
Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen

Dié week op Rapport Praat Sport sluit die Protea- en MI Cape Town-kolwer Rassie van der Dussen hom by ons aan. Hy onthul dat sommige oorsese spelers …

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Ons wens vir 2025: Bokke, snoer dáái Kiwi-gifpen se mond!
Ons wens vir 2025: Bokke, snoer dáái Kiwi-gifpen se mond!

Die meeste Springbok-ondersteuners ken teen dié tyd al die naam Ben Smith... Daai Nieu-Seelandse rugbyskrywer wat nie ’n goeie woord oor die Bokke te…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
George Linde wou krieket groet ná Protea-afjak
George Linde wou krieket groet ná Protea-afjak

As hy nou terugkyk, glo George Linde hy moes ’n sielkundige gaan sien nadat hy op onverklaarbare wyse weggelaat is uit die Protea-groep vir die T20-W…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us