Podcast Episodes
Back to Search
Naas: ‘Bokke kook met 3 van wêreld se beste losskakels’
Naas Botha is liries oor Suid-Afrika se drietal generaals van Handré Pollard, Manie Libbok en Sacha Feinberg-Mngomezulu.
Botha, eertydse skopkoning v…
8 months ago
Swys: Van uitgebrand tot aan die brand by Bok-vroue
Swys de Bruin sluit hom dié week aan by Rapport Praat Sport om te gesels oor die Springbok-vroue se spogvertonings by die Wêreldbeker-toernooi in Eng…
8 months, 1 week ago
Paul Willemse: ‘Ons bly in Frankryk, maar die kinders praat Afrikaans’
Paul Willemse (32) het vandeesweek sy uittrede uit rugby aangekondig nadat hy erg met harsingskudding gesukkel het. Hy sluit hom vandeesweek by Rappo…
8 months, 2 weeks ago
Freek Burger: ‘Wie gaan reguit-ingooie blaas? Donald Trump?’
Die oudblaser Freek Burger sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die vertoning van die skeidsregter Karl Dickson in die a…
8 months, 3 weeks ago
Flip ná Ysterman: ‘Ek het nog nooit so heel gevoel nie’
Die oud-Bok-slot Flip van der Merwe sluit hom by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy reis om weer fiks te word. Hy het twee weke gelede die Y…
9 months ago
‘Dricus het Khamzat jellie-bene gegee’
Niel Geyser, Dricus du Plessis se grond-en-greepwerk-ghoeroe, sluit hom dié week by Rapport Praat Sport aan en verduidelik in diepte wat in Stillkno…
9 months, 1 week ago
Gesoek: Meer Rassie-rugby, minder Tony-rugby
Dié week sluit Jody Hendricks hom op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die Springbokke se vernederende nederlaag teen die Wallabies die afgelo…
9 months, 2 weeks ago
Wat is mense se probleem met Manie?
’n Reusesportnaweek lê vir Suid-Afrikaanse ondersteuners voor: Die Bokke pak die Wallabies, die Proteas sê die Aussies die stryd aan en Sondagoggend …
9 months, 3 weeks ago
Boishaai-breier: ‘Ons Bomb Squad gee deurslag in derby’
Met 10 minute se speeltyd oor was Boishaai Saterdag met 12 punte agter teen Paarl Gimnasium. Maar toe kom hulle met ’n reuse-terugvegpoging vorendag …
9 months, 4 weeks ago
Biduur en bier in Boland: Kavaliers-baas verklap CB-planne
By die Boland-Kavaliers kan jy nou ’n jaar se voorraad bier of hoender wen. Jy kan ook ’n geloofsdiens by wedstryde op Sondae bywoon.
Dié week op Rap…
10 months ago