Podcast Episodes
Back to Search
Marais Erasmus: ‘Die dag toe ek in Sydney verskree is’
Marais Erasmus het verlede week in sy laaste krieketwedstryd as skeidsregter gestaan.
Hy tree uit ná 26 jaar as witjas, waarin hy 82 toetse, 124 int…
2 months, 1 week ago
JJ en Carlü: Reuse... maar is hul enjins groot genoeg?
Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die verrassende uitnodigings wat Carlü Sadie en JJ van der Mescht gekry het om Rassie Erasmus se virtu…
2 months, 2 weeks ago
Wat ’n Sesnasies! Moet Rassie stres?
Die vuurwerke het behoorlik gespat in die afgelope naweek se Sesnasies-wedstryde, en met net een ronde wedstryde oor is daar steeds drie spanne wat m…
2 months, 3 weeks ago
Griekwas-afrigter: Ons wil beste SA span buite VRK wees
Pieter Bergh, Griekwas se hoofafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan voor die SA Beker die naweek begin. Sport | Rapport
2 months, 4 weeks ago
Proteas gaan nie ‘choke’ nie
Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vanuit Ahmedabad by die T20-Wêreldbeker by Rapport Praat Sport aan. Hy praat oor Suid-Afrika s…
3 months, 1 week ago
Sesnasies-sukses: Italië het geen prima donnas in span, sê Goosen
Marius Goosen, wat jare lank ’n hulpafrigter van Italië se nasionale rugbyspan was, sluit hom vandeesweek uit Japan by Rapport Praat Sport aan. Hy ve…
3 months, 2 weeks ago
Protea-drama: Skare in stadion spring op en af oor foutbal
Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vandeesweek uit Indië by Rapport Praat Sport aan waar hy Suid-Afrika se senutergende T20-Wêrel…
3 months, 3 weeks ago
Skolerugby: Breiers verdien soms meer as skoolhoofde
Die skolerugbykenner Hannes Nienaber sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan. Hy sê watter skole en spelers vanjaar dopgehou moet word en ve…
3 months, 4 weeks ago
Neil de Bruin: ‘Pollard ís ’n aanvallende 10’
Neil de Bruin, die Bulle se nuwe aanvalsafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy skuif na Loftus Versfeld.
Hy …
4 months ago
Saru-baas: ‘Ons sal klou aan Tony – dalk selfs ná 2027’
In 2026 se eerste episode van Rapport Praat Sport gesels ons met die grootbaas van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Rian Oberholzer, oor alles wat dié …
4 months, 1 week ago