Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 19 November 2024
Vers en klank 19 November 2024

Sophia van Taak gesels met Alwyn Roux, ’n dosent aan UNISA se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, oor sy eerste digbundel, WEERSKY…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 12 November 2024
Vers en klank 12 November 2024

Sheila Cussons het gesê dat kunstenaars met ’n “primitiewe oog” na die wêreld kyk. Daarmee het sy bedoel: die oopheid, die verwondering wat ’n kind n…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 5 November 2024
Vers en klank 5 November 2024

Digter Lynthia Julius gesels oor haar digbundel, Kinderlê. Haar eerste bundel, Uit die kroes, het in 2020 verskyn. In hierdie tweede versameling is d…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 29 Oktober 2024
Vers en klank 29 Oktober 2024

Wat maak van ’n gedig ’n ballade? Sophia van Taak verken die ballade as digvorm. Pieter van Zyl is die voorleser, en daar is ’n hele paar lekker, kla…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 22 Oktober 2024
Vers en klank 22 Oktober 2024

Hannah Borthwick lees gedigte voor oor kosmaak, padstalprodukte en ander lekkernye wat jou mond laat water!

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 15 Oktober 2024
Vers en klank 15 Oktober 2024

Wêreld-kosdag word op 16 Oktober gevier. Wanneer laas was jy honger? Vir die meeste van ons is dit ’n heel onbekende gevoel, iets wat jy dalk nog noo…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 8 Oktober 2024
Vers en klank 8 Oktober 2024

Die boek, Piaf en Brel – Luisterryk!, bevat ’n stuk of vyftig Afrikaanse vertalings, of omdigtings, van die Franse liedere van Edith Piaf en Jacques …

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 1 Oktober 2024
Vers en klank 1 Oktober 2024

Sophia van Taak en De Klerk Oelofse klim in ’n pendeltuig en gaan verken die buitenste ruimte deur die woorde van ons digters. Daar’s gedigte oor ste…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 24 September 2024
Vers en klank 24 September 2024

Sophia van Taak gesels met die drukgrafiese kunstenaar, Christiaan Diedericks. Christiaan het onlangs sy debuut as digter gemaak toe hy saam met die …

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 17 September 2024
Vers en klank 17 September 2024

Vrydag 20 September is Wêreld-Opruimingsdag. Die Verenigde Nasies het ’n paar jaar gelede met dié inisiatief begin om mense aan te spoor om rommel op…

1 year, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us