Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 10 September 2024
Sophia van Taak gesels met Riku Lätti oor sy eerste digbundel, TABOEK, wat onlangs die lig gesien het.
1 year, 5 months ago
Vers en klank 3 September 2024
Ira Blanckenberg lees gedigte oor die wind voor.
1 year, 6 months ago
Vers en klank 27 Augustus 2024
Eben Genis lees gedigte voor uit Fanie de Villiers (ook bekend as Kleinboer) se tweede bundel, Erf en Elders.
1 year, 6 months ago
Vers en klank 20 Augustus 2024
Sophia van Taak gesels met Maritha Broschk oor haar debuutbundel, WANNEER WOORDE ASEMHAAL. Dis ’n bundel wat handel oor beroemde vrouefigure, die kun…
1 year, 6 months ago
Vers en klank 13 Augustus 2024
Sophia van Taak gesels met digter Danie Marais oor sy jongste bundel, EK EN JY BESTAAN NIE. Die skrywer en dosent, Francois Smith, het oor hierdie ve…
1 year, 6 months ago
Vers en klank 6 Augustus 2024
Ons herdenk Vrouedag met ’n spesiale bloemlesing van gedigte deur vrouedigters oor al die stadiums in ’n vrou se lewe. Die voorleser is Karli Heine.
1 year, 6 months ago
Vers en klank 30 Julie 2024
De Klerk Oelofse lees gedigte oor die stadslewe voor.
1 year, 7 months ago
Vers en klank 23 Julie 2024
Johann Nel lees van sy gunsteling gedigte oor klippe voor. Jy sal verbaas wees hoe baie van ons digters vreeslike mooi verse oor hierdie onderwerp ge…
1 year, 7 months ago
Vers en klank 16 Julie 2024
Sophia van Taak gesels met die digter Hennie Nortjé oor sy derde digbundel, Noord van Malelane. Dit is vol gedigte wat deur die Krugerwildtuin geïnsp…
1 year, 7 months ago
Vers en klank 9 Julie 2024
Karli Heine lees gedigte oor oupas en oumas voor.
1 year, 7 months ago