Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 3 Maart 2026
Vers en klank 3 Maart 2026

Sophia van Taak en die voorleser Julia Marone vier die volmaan met voorlesings van gedigte oor die maan.

18 hours ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 24 Februarie 2026
Vers en klank 24 Februarie 2026

Die digter en aktivis, Diana Ferrus, is op 30 Januarie 2026 in die ouderdom van 72 jaar oorlede. Sophia van Taak en Lee-Ann van Rooy bring hulde aan …

1 week ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 17 Februarie 2026
Vers en klank 17 Februarie 2026

Sophia Kaap gesels met Dietloff van der Berg, wie se eerste digbundel, Feesmaalgang, onlangs verskyn het. Dietloff het ook ’n paar jaar gelede die li…

2 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 10 Februarie 2026
Vers en klank 10 Februarie 2026

Rosa Keet vier op die 10de Februarie haar 81ste verjaarsdag. Sophia Kapp en Henriëtta Gryffenberg hou vir Rosa ’n partytjie met voorlesings uit haar …

3 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 3 Februarie 2026
Vers en klank 3 Februarie 2026

Jana Kruger neem ons diep die berge in. Ons skep asem en maak kop skoon met gedigte deur Antjie Krog, Breyten Breytenbach, Barend Toerien en nog vele…

1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 27 Januarie 2026
Vers en klank 27 Januarie 2026

Anrich Herbst en Nicole Holm sit die reeks oor Wilma Stockenström voort. Die uitgewer Naledi het inm 2025 ’n digbundel ter ere van dié 92-jarige digt…

1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 20 Januarie 2026
Vers en klank 20 Januarie 2026

Die uitgewer, Naledi, het in 2025 ’n bundel ter ere van die digter Wilma Stockenström gepubliseer met die titel NOGMAALS VIR DIE BYSIENDE LESER. Dit …

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 13 Januarie 2026
Vers en klank 13 Januarie 2026

Karli Heine sit die reeks oor legendes en mites voort. Ons luister na ’n paar bekende ballades en voorlesings van gedigte oor eg-Suid-Afrikaanse volk…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 6 Januarie 2025
Vers en klank 6 Januarie 2025

Ontsnap saam met Sophia van Taak na ’n fantasiewêreld vol mitiese wesens, soos die eenhoring. Van hulle is ook gedroggies wat kinders bang maak – soo…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 30 Desember 2025
Vers en klank 30 Desember 2025

Is jy een van die gelukkiges wat Oujaar iewers by die see vakansie hou? Vir die mense wat ver van ’n strand en brandergedruis is, bring Sophia van Ta…

2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us