Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank: Vuur
14 Julie 2026: Vuur is – saam met lug, water en grond – een van die klassieke elemente. Vuur is ook een van die mensdom se grootste ontdekkings. Dink…
2 months, 1 week ago
Vers en klank: SJ Pretorius
7 Julie 2026: Die digter, SJ Pretorius, was veral bekend vir sy belangstelling in die gepynigde randfigure, die verstotenes in die krotbuurte. Hy’t ’…
2 months, 2 weeks ago
Vers en klank: Tom Dreyer - BRIEF OP VEERTIGDUISEND VOET
30 Junie 2026: Tom Dreyer se tweede digbundel, BRIEF OP VEERTIGDUISEND VOET, het vroeër vanjaar by Queillerie Uitgewers verskyn. Sophia van Taak gese…
2 months, 3 weeks ago
Vers en klank: Vrugte
Vrugte is so ’n alledaagse ding. Daar’s maar altyd ’n paar appels of piesangs of nartjies in die huis. En met dié dat vars produkte van oraloor ingev…
3 months ago
Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 2)
16 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Me…
3 months, 1 week ago
Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 1)
9 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Met…
3 months, 2 weeks ago
Vers en klank: Bome
2 Junie 2026: Dit is baie gesond vir ’n mens – veral vir jou siel – om gereeld deur ’n woud te stap of vir ’n ruk onder ’n groot boom te sit. Dis gew…
3 months, 3 weeks ago
Vers en klank: Jennifer Pape
26 Mei 2026: Sophia Kapp praat met Jennifer Pape oor haar eerste digbundel, Waar daar eens ’n see was, wat by Turksvy Uitgewers verskyn het. Met ’n a…
3 months, 4 weeks ago
Vers en klank 19 Mei 2026
Luister na gedigte oor hoe besig die brein is. Hoe ons maar altyd besig is om te beplan, te ontleed, te vergelyk, te onderskei, te benoem, te onthou……
4 months ago
Vers en klank 12 Mei 2026
Watter mens hou nie van die Karoo nie? Dié dorre binneland roer ons almal om die een of ander rede. Ons vind uit waarom so baie digters verknog is aa…
4 months, 1 week ago