Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 12 Augustus 2025
Wessel Pretorius neem ons op ‘n reis met voorlesings van gedigte oor agterpaaie deur Suid-Afrika, en toere oorsee. Daar is ook verse oor die bagasie …
6 months, 3 weeks ago
Vers en klank 5 Augustus 2025
Digter Louis Esterhuizen se twaalfde bundel, Klaarte, het vroeër vanjaar by Naledi Uitgewers verskyn. Sophia van Taak praat met hom oor die berusting…
7 months ago
Vers en klank 29 Julie 2025
Karli Heine en Pieter van Zyl sit die reeks oor oorlog voort. Hulle lees gedigte oor die oorlog in Oekraïne, en die sielkundige impak wat ’n oorlog o…
7 months ago
Vers en klank 22 Julie 2025
Oorlog is en bly ’n vreeslike wreedheid. Dis dalk nie op die oomblik vir ons in Suid-Afrika ’n realiteit nie, maar elders staan die wêreld op sy kop …
7 months, 1 week ago
Vers en klank 15 Julie 2025
Kan jy onthou wat jy laasnag gedroom het? Almal droom elke liewe nag, maar met die wakkerwordslag is 'n mens se droom dikwels reeds vergete. As jy jo…
7 months, 2 weeks ago
Vers en klank 8 Julie 2025
Sophia van Taak praat met professor Joan Hambidge oor die nalatenskap van haar goeie vriend, die digter Johann de Lange, wat in Maart vanjaar oorlede…
7 months, 3 weeks ago
Vers en klank 1 Julie 2025
Elisabeth Eybers se gedig oor Maria is sekerlik die mees bekende vers oor ’n Bybelfiguur. Daar is ook heelwat ander gedigte oor bekendes uit die Ou é…
8 months ago
Vers en klank 24 Junie 2025
Die kortverhaal- en rubriekskrywer, André le Roux, se tweede digbundel het ná 47 jaar die lig gesien. Sophia van Taak praat met hom oor hierdie vesam…
8 months, 1 week ago
Vers en klank 17 Junie 2025
Wat maak van iemand ’n ikoon? ’n Legende? Wie is (en was) die werklike ikone van ons tyd? Roeline Daneel lees gedigte voor oor groot figure wat ons n…
8 months, 2 weeks ago
Vers en klank 10 Junie 2025
Daniel Hugo vertel van sy 17de bundel, Kategismus. Dis ’n versameling propvol temas waarvoor Hugo al oor die jare bekend geword het: hy dig oor die G…
8 months, 3 weeks ago