Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 1 April 2025
Die digter, C. Louis Leipoldt, was ’n fassinerende, baie individualistiese en – in sommige se oë – selfs ’n eksentrieke man. In die eerste program in…
11 months ago
Vers en klank 25 Maart 2025
Ronèl Geldenhuys lees gedigte voor oor geure, klanke, reuke, smake… alles wat jy met jou sintuie ervaar. Veral Sheila Cussons het baie oor haar senso…
11 months, 1 week ago
Vers en klank 18 Maart 2025
In die vorige aflewering het Jana Kruger en Anrich Herbst gedigte oor Johannesburg se verlede voorgelees – verse wat verduidelik hoe die goudstormloo…
11 months, 2 weeks ago
Vers en klank 11 Maart 2025
As ’n mens deesdae na Johannesburg kyk, is dit moeilik om te glo dat dié wêreldstad in die laaste sowat 140 jaar van ’n enkele delwerskamp gegroei he…
11 months, 3 weeks ago
Vers en klank 4 Maart 2025
Ronél Geldenhuys lees gedigte voor oor kinders, spesifiek oor hoe hulle onblusbare energie en bandelose menswees ons inspireer om die wêreld ook weer…
1 year ago
Vers en klank 25 Februarie 2025
Die maand waarin die liefde op elke manier gevier is, is amper verby. Voorleser Nicole Holm roer die hartsnare vir oulaas met voorlesings van die all…
1 year ago
Vers en klank 18 Februarie 2025
Luister na die allermooiste gedigte oor blomme! Daar is verse deur Petra Müller, Johann Lodewyk Marais, Marlene van Niekerk, Ina Rousseau en nog ’n h…
1 year ago
Vers en klank 11 Februarie 2025
Laasweek het ons geluister na gedigte wat die see se wonders en geheimenisse beskryf. Hierdie keer handel die gedigte oor sy verwoestende krag, en di…
1 year ago
Vers en klank 4 Februarie 2025
Sophia van Taak verken in die eerste van twee aflewerings saam met voorlesers Karli Heine en Albert Maritz die wonders en geheimenisse van die oseaan…
1 year, 1 month ago
Vers en klank 28 Januarie 2025
Vir party mense is dit ondraaglik om alleen te wees. Ander verkies weer hulle eie geselskap. Joanie Combrink verken albei kante van eensaamheid – die…
1 year, 1 month ago