Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 21 Januarie 2025
Sommige van ons digters het só ’n groot bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer, dat ánder digters hulle in gedigte begin vereer het. In die tw…
1 year, 1 month ago
Vers en klank 14 Januarie 2025
Sommige van ons digters het só ’n groot bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer, dat ánder digters hulle in gedigte begin vereer het. In die ee…
1 year, 1 month ago
Vers en klank 7 Januarie 2025
Johann Nel lees gedigte oor reptiele voor. Jy sal verbaas wees oor hoe baie van ons digters oor die verkleurmannetjie, oftewel die trapsuutjies, gesk…
1 year, 1 month ago
Vers en klank 31 Desember 2024
Sophia van Taak en Albert Maritz hou ’n lekker partytjie, vol heildronke op die Ou- én die Nuwejaar!
1 year, 2 months ago
Vers en klank 25 Desember 2024
Susanne Beyers en Pieter van Zyl lees gedigte voor oor die feesgety. Daar is ook pragtige sang deur die Vox-kamerkoor van Pretoria, onder leiding van…
1 year, 2 months ago
Vers en klank 24 Desember 2024
Heelwat Afrikaanse digters weet hoe dit voel om oorsee in die vreemde te sit en ‘n bietjie eensaam te wees, en om al die bekende dinge van die huis t…
1 year, 2 months ago
Vers en klank 17 Desember 2024
Joanie Combrink neem ons op ’n heerlike ontvlugting na ’n hele klomp seevakansiedorpe langs die kus.
1 year, 2 months ago
Vers en klank 10 Desember 2024
Is dit vir jou ook so vermaaklik om mense te kyk? Om vreemdelinge op straat of in ’n restaurant dop te hou, en dan vir hulle ’n storie uit te dink – …
1 year, 2 months ago
Vers en klank 3 Desember 2024
Cas Vos het vroeër vanjaar weer ’n digbundel die lig laat sien. Dié een se naam is WISSELENDE STEMMINGE. Daarin dig hy, onder meer, oor die toestand …
1 year, 3 months ago
Vers en klank 26 November 2024
Rudolph Willemse, ’n digter van Riebeek-Kasteel, gesels or sy derde bundel, SWARTLAND, wat onlangs by Turksvy Publikasies verskyn het. Saam met sy vo…
1 year, 3 months ago