Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 3 Junie 2025
Vers en klank 3 Junie 2025

Cintaine Schutte vier die lewe in volkleur met gedigte oor kleure.

9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 27 Mei 2025
Vers en klank 27 Mei 2025

Sophia van Taak praat met prof. Joan Hambidge oor haar nuutste digbundel, Asindeton. Dit is haar 27ste bundel, en in hierdie versameling is daar weer…

9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 20 Mei 2025
Vers en klank 20 Mei 2025

Ons vier herfs met pragtige gedigvoorlesings deur Roeline Daneel.

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 13 Mei 2025
Vers en klank 13 Mei 2025

Sophia van Taak gesels met digter Martina Klopper oor haar tweede bundel, Kuborg. Dis ’n fassinerende versameling gedigte waarin menselike verhouding…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 6 Mei 2025
Vers en klank 6 Mei 2025

Sophia van Taak en Cintaine Schutte maak voorbrand vir die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar op 8 Mei.

9 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 29 April 2025
Vers en klank 29 April 2025

Sophia van Taak en voorleser Johann Nel gooi ’n Kaapse draai met gedigte oor Tafelberg, die koloniale era aan die Kaap, die hawe én ander grepies uit…

10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 22 April 2025
Vers en Klank 22 April 2025

Op Vers en Klank saam met Sophia van Taak kom die reeks oor die digter C. Louis Leipoldt vanaand tot ’n einde. Maar: daar is nog heelwat lekkertes om…

10 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 18 April 2025
Vers en klank 18 April 2025

Luister na gedigte deur onder meer W.E.G. Louw, Isak de Villiers, Sheila Cussons en Ernst van Heerden. Die voorlesers is Johann Nel en Jana Kruger.

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 15 April 2025
Vers en klank 15 April 2025

De Klerk Oelofse, Nicole Holm en Anrich Herbst lees in die derde program van 'n reeks van vier oor C. Louis Leipoldt, gedigte voor uit sy 1923-bundel…

10 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 8 April 2025
Vers en klank 8 April 2025

Sophia van Taak en die span voorlesers is by die tweede program in ’n reeks van vier oor die lewe en werk van die digter, joernalis, mediese dokter e…

10 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us