Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 2 Julie 2024
Sophia van Taak gesels met Jaco Barnard-Naudé oor sy debuutbundel, OM MY KASTELE IN SPANJE TE SLOOP. Hierdie versameling is vol gedigte oor verlies e…
1 year, 8 months ago
Vers en klank 25 Junie 2024
Ons gedenk die winter met mooi gedigte oor hierdie seisoen. Die voorleser is Eben Genis.
1 year, 8 months ago
Vers en klank 18 Junie 2024
Die digter NP van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 oorlede. Ons vier dié groot legende in die Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees …
1 year, 8 months ago
Vers en klank 11 Junie 2024
NP van Wyk Louw is 118 jaar gelede op Sutherland in die Bo-Karoo gebore. Ons vier hierdie groot legende in Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pi…
1 year, 8 months ago
Vers en klank 4 Junie 2024
In die tweede aflewering van 'n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antjie Krog voor.
1 year, 9 months ago
Vers en klank 28 Mei 2024
Marion Holm en Nic de Jager lees gedigte voor oor die uitdagings én die klein seëninge waarvan ’n mens bewus word wanneer jou jare aanstap.
1 year, 9 months ago
Vers en klank 21 Mei 2024
Sophia van Taak gesels met Kobus Grobler, ’n onderwyser van Bloubergstrand, wie se eerste , RAAMWERK, onlangs verskyn het.
1 year, 9 months ago
Vers en klank 14 Mei 2024
Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die woorde van A…
1 year, 9 months ago
Vers en klank 7 Mei 2024
Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat die koms van…
1 year, 9 months ago
Vers en klank 30 April 2024
Roeline Daneel lees gedigte oor swangerskap, oor ma-word. Daar is heelwat verse deur een van Afrikaans se voorste vrouedigters, Elisabeth Eybers, en …
1 year, 10 months ago