Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 20 Februarie 2024
In Antjie Krog se 2006-digbundel, Verweerskrif, is daar ’n gedig genaamd Vier Seisoenale Waarnemings van Tafelberg. Dit vertel hoe Krog dié berg vir …
2 years ago
Vers en klank 13 Februarie 2024
Pieter van Zyl lees in die laaste aflewering in ’n reeks programme oor huise, meer gedigte oor die herinneringe wat mense het aan die huise waarin hu…
2 years ago
Vers en klank 6 Februarie 2024
Pieter van Zyl lees gedigte oor huise, en waarom mense se huise steeds vir hulle die mees gesellige, gemaklike plek op aarde is – selfs al is dinge n…
2 years, 1 month ago
Vers en klank 30 Januarie 2024
Johann Nel lees weer gedigte voor oor fossiele en ander prehistoriese verskynsels.
2 years, 1 month ago
Vers en Klank 23 Januarie 2024
Voorleser Johann Nel neem ons op ’n reis terug na die oertyd van die aarde. Jy kan uitsien na gedigte oor fossiele en ander prehistoriese verskynsels…
2 years, 1 month ago
Vers en klank 16 Januarie 2024
Sophia van Taak gesels met die bekende reisjoernalis en fotograaf, Toast Coetzer, oor “spoken word”, of dan nou soos ons dit in Afrikaans noem: die g…
2 years, 1 month ago
Vers en klank 9 Januarie 2024
Ons vier die heerlike somerdae deur na gedigte oor die son te luister. Die voorler is Nicole Holm.
2 years, 1 month ago
Vers en klank 2 Januarie 2024
Hier vroeg in 2024 luister ons op Vers en Klank na gedigte wat netsowel as nuwejaarsvoornemens of leuses vir die lewe kan dien. Die voorleser is Susa…
2 years, 2 months ago
Vers en klank 26 Desember 2023
Op hierdie heerlike somersdae – en terwyl ons nog vakansie hou en maar mág lui wees – is stoepsit een van die lekkerste dinge om te doen. Skakel geru…
2 years, 2 months ago
Vers en klank 25 Desember 2023
In hierdie spesiale Kersdag-uitsending van Vers en Klank luister ons na gedigte deur NP van Wyk Louw, Lina Spies, Antjie Krog, Carma Shaw, Fanie Oliv…
2 years, 2 months ago