Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 19 Desember 2023
Indien jy een van die bittereinders is wat steeds hierdie week werk, dan is hierdie week se Vers en Klank net vir jou bedoel! Skakel gerus in vir Wal…
2 years, 2 months ago
Vers en klank 12 Desember 2023
Uit simpatie met diegene wat nog nie op vakansie is nie, lees Waldemar Schultz op Vers en Klank gedigte voor oor werk, beroepe – allerlei dinge wat m…
2 years, 2 months ago
Vers en klank 5 Desember 2023
Op Vers en Klank luister ons die tweede program van gedigte oor gedagtes oor God. Dié keer lees Daneel van der Walt voor uit die werk van NP van Wyk …
2 years, 3 months ago
Vers en klank 28 November 2023
Wonder jy ooit oor God? Oor die bestaan van ’n godheid? Ons digters het heelwat oor dié tema te sê gehad. Die voorleser Daneel van der Walt.
2 years, 3 months ago
Vers en klank 21 November 2023
Nicole Holm lees gedigte oor tuine.
2 years, 3 months ago
Vers en klank 14 November 2023
Sophia van Taak gesels met die digter, Bibi Slippers, oor haar jongste bundel, Soekenjin. Slippers lees ook van die nuwe verse voor.
2 years, 3 months ago
Vers en klank 7 November 2023
Ter viering van die Bokke se Wêreldbekeroorwinning, luister ons na gedigte oor sport. Die voorleser is Waldemar Schultz.
2 years, 4 months ago
Vers en klank 31 Oktober 2023
Luister na gedigte oor die plaaslewe. Die voorleser is Lochner de Kock.
2 years, 4 months ago
Vers en klank 24 Oktober 2023
Luister na die gedigte wat in vanjaar se Avbob-poësiekompetisie as wenners in die Afrikaanse kategorie aangewys is. Die voorleser is Nicole Holm.
2 years, 4 months ago
Vers en klank 17 Oktober 2023
Nic de Jager is die voorleser in ‘n reeks van drie programme oor die lewe en werk van die digter, D.J. Opperman.
2 years, 4 months ago