Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 1 Augustus 2023
Luister na die derde en laaste aflewering in die reeks oor insekte. Die gedigte word voorgelees deur Joanie Combrink, Marlo Minnaar en Lochner de Koc…
2 years, 7 months ago
Vers en klank 25 Julie 2023
Luister in die tweede aflkewering in ’n reeks van drie oor insekte na gedigte oor dié insekte wat in ons tuine leef – die kewers, bidsprinkane, slakk…
2 years, 7 months ago
Vers en klank 18 Julie 2023
Luister na die eerste in ’n reeks van drie programme oor insekte. Sophia van Taak kyk na gedigte oor die insekte wat ons in ons huise aantref – muski…
2 years, 7 months ago
Vers en klank 11 Julie 2023
Sophia van Taak en die voorleser Ronel Geldenhuys sit die reeds oor die dood voort. Daar is gedigte deur onder andere Jeanne Goosen, Lucas Malan en W…
2 years, 7 months ago
Vers en klank 4 Julie 2023
Sophia van Taak roer ’n gewigtige tema aan - die dood. Ons sterflikheid is vir die meeste mense ’n ongemaklike gedagte, een wat jou selfs bang maak. …
2 years, 8 months ago
Vers en klank 27 Junie 2023
Laasweek, toe die groot kouefronte die land so hard getref het, het Sophia van Taak en die voorleser Marlo Minnaar op Vers en Klank reggesit met die …
2 years, 8 months ago
Vers en klank 20 Junie 2023
Ons luister na gedigte oor storms en onweer. Daar is heelwat verse deur Ina Rousseau en D.J. Opperman, asook gedigte deur Daniel Hugo, Fanie Olivier …
2 years, 8 months ago
Vers en klank 13 Junie 2023
Wonder jy party dae: Het die lewe dan hoegenaamd betekenis? Of is dit maar net ’n vervelige gesukkel van geboorte tot die dood? Toemaar, jy’s nie all…
2 years, 8 months ago
Vers en klank 6 Junie 2023
Sophia van Taak blaai deur M.M. Walters se debuutbundel, Cabala. Walters word beskou as die grootste satirikus in die Afrikaanse digkuns, en het met …
2 years, 9 months ago
Vers en klank 30 Mei 2023
In die tweede aflewering oor briewe is daar gedigte deur Hennie Aucamp, Barend J. Toerien, T.T. Cloete en Breyten Breytenbach. Die voorleser is Chris…
2 years, 9 months ago