Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 23 Mei 2023
In die eerste van twee programme oor briewe, luister ons na gedigte deur onder andere Jannie Malan, Elisabeth Eybers en Fanie Olivier, soos voorgelee…
2 years, 9 months ago
Vers en klank 16 Mei 2023
Koos du Plessis was eerstens bekend as musikant. Maar dié geliefde liedjieskrywer was ook ’n digter uit wie se pen daar twee bundels verskyn het. Ons…
2 years, 9 months ago
Vers en klank 9 Mei 2023
Komende Sondag is Moedersdag – ’n feesdag ter ere van al die ma’s en oumas. Karli Heine lees pragtige gedigte voor oor dié spesiale vroue in ons lewe.
2 years, 9 months ago
Vers en klank 2 Mei 2023
Pieter van Zyl terug in die ateljee om vir ons nog pragtige verse oor die herfs voor te lees. Jy kan uitsien na gedigte deur onder andere Lina Spies,…
2 years, 10 months ago
Vers en klank 25 April 2023
Ons is nou pens en pootjies in die herfs, en Pieter van Zyl lees gedigte voor oor hierdie mooi tyd van die jaar.
2 years, 10 months ago
Vers en klank 18 April 2023
Glo jy in engele? Luister na gedigte oor dié beskermers, boodskappers en begeleiers van die geesteswêreld. Die voorleser is Susanne Beyers.
2 years, 10 months ago
Vers en klank 11 April 2023
Jana Kruger lees gedigte voor uit Sheila Cussons se debuutwerk, Plektrum, en Sophia van Taak verken van die deurlopende temas in Cussons se digkuns w…
2 years, 10 months ago
Vers en klank 7 April 2023
Chris van Niekerk en Susanne Beyers lees gedigte vir Goeie Vrydag. Daar is ook die aangrypende 14 Stasies van die Kruis-vertolking deur orrelis Winan…
2 years, 11 months ago
Vers en klank 4 April 2023
Ons omarm beurtkrag deur te luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies - dié dinge waartoe ons ons wend wanneer dit skielik koud en donker word.…
2 years, 11 months ago
Vers en klank 28 Maart 2023
In die vierde en laaste aflewering in die reeks oor voëls kan jy uitsien na gedigte deur Antjie Krog, Tom Gouws, Susan Smith en Karel Prinsloo. Die v…
2 years, 11 months ago