Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 3 Januarie 2023
Sophia van Taak en die voorleser, Marion Holm, blaai deur ’n paar bundels om te sien wat ons digters oor die ou- én nuwejaar te skryf gehad het.
3 years, 2 months ago
Vers en klank 27 Desember 2022
Ons rek daardie lekker somer-see-gevoel vir oulaas uit. Luiter na gedigte oor strandsambrele, sandkastele, branders duik én mense kyk, soos voorgelee…
3 years, 2 months ago
Vers en klank 25 Desember 2022
Christelle Webb Joubert lees ‘n paar ouer digters se gedigte voor oor Kersfees in hierdie spesiale Kersdagaanbieding van Vers en Klank. Die samestell…
3 years, 2 months ago
Vers en klank 20 Desember 2022
Die feestyd is vir baie mense eerder ’n voostyd, veral in die dolle week voor Kersfees. Hoor wat ons digters hieroor te sê het! Die voorleser is Wess…
3 years, 2 months ago
Vers en klank 13 Desember 2022
Ons digters is gewoonlik baie ernstig, maar hulle kan beslis ook ’n bietjie bolla losmaak! Ons lag 'n slag net lekker vir gedigte wat snaakse stories…
3 years, 2 months ago
Vers en klank 6 Desember 2022
Luister na gedigte oor ontmoetings. Sommige daarvan is ’n blye weersien met ’n ou vriend, ander ’n gemaklike oomblik in die geselskap van iemand met …
3 years, 3 months ago
Vers en klank 29 November 2022
Karli Heine lees gedigte oor dié dinge wat ons gewoonlik miskyk en mis-ruik omdat ons nie aldag oplet nie.
3 years, 3 months ago
Vers en klank 22 November 2022
Antjie Krog gesels oor ouer word, wat haar steeds aanspoor om te skryf, én oor ’n splinternuwe digbundel uit haar pen genaamd, Plunder. Sy lees ook v…
3 years, 3 months ago
Vers en klank 15 November 2022
Antjie Krog was die afgelope jaar baie bedrywig. Daar’s ’n pragtige nuwe kinderverseboek uit haar pen genaamd Vetplantfeetjies, en sy was ook die sam…
3 years, 3 months ago
Vers en klank 8 November 2022
In die derde en laaste aflewering in ons reeks oor troeteldiere, is daar gedigte uit doeriejare van CJ Langenhoven, pragtige verse oor katte deur hul…
3 years, 4 months ago