Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 1 November 2022
Vers en klank 1 November 2022

Luister na die tweede aflewering in ’n reeks van drie oor troeteldiere. Daar is gedigte deur Jeanne Goosen, Stephan Bouwer, Marlise Joubert en Daniel…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 25 Oktober 2022
Vers en klank 25 Oktober 2022

Die volgende paar weke se programme handel oor troeteldiere, daardie getroue, viervoetige vriende met wie ons ons lewe deel. In die eerste aflewering…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 18 Oktober 2022
Vers en klank 18 Oktober 2022

Het jy geweet dat sowat vyfmiljoen Suid-Afrikaners niks het om vandag te eet nie. Wêreldwyd gaan slaap bykans 830 miljoen mense elke aand sonder ’n k…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 11 Oktober 2022
Vers en klank 11 Oktober 2022

Vers en Klank is steeds die ene bloeisels en nuwe lewe, met die tweede aflewering in ’n reeks oor die lente. Jy kan uitsien na gedigte deur onder mee…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 4 Oktober 2022
Vers en klank 4 Oktober 2022

Die dae is nou so aangenaam. Oral bot bloeisels, jasmyn tuimel oor tuinmure en ’n mens kan sommer ruik dit is weer lente! Ons luister na gedigte oor …

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 27 September 2022
Vers en klank 27 September 2022

Sophia van Taak gesels met digter Ashwin Arendse. Sy inspirerende debuutbundel, Swatland, het in 2021 by Kwela Boeke verskyn. Ashwin is ’n digter wat…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 20 September 2022
Vers en klank 20 September 2022

Suid-Afrika se pragtige natuurskoon is een van ons grootste skatte, en dit is daar vir almal om te geniet – maar vir hoeveel generasies nog? Hoor wat…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 13 September 2022
Vers en klank 13 September 2022

Ons vier in September Suid-Afrika se ryk en diverse kulture onder die vaandel van ons erfenis. Afgesien van ons ryk kulture en tale, is Suid-Afrikane…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 6 September 2022
Vers en klank 6 September 2022

Die vorige twee weke het ons geluister na gedigte oor hoe die skemerte daal en dit nag word. En nou… wel, nou kom die son op! Ja, jy kan inskakel vir…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 30 Augustus 2022
Vers en klank 30 Augustus 2022

In die tweede van drie programme oor die Skemeraand, die Nag en die Dagbreek luister ons na gedigte oor die nag, en daardie dinge wat in die klein uu…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us