Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 14 Junie 2022
Vers en klank 14 Junie 2022

Die winter is nou werklik op ons! Teen die kus langs sak swaar buie uit, en die binneland bibber van die koue! Pak jou kaggelvuurtjie, skink ietsie w…

3 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 7 Junie 2022
Vers en klank 7 Junie 2022

Wat skryf ons digters oor die digkuns? Hoe kom hulle aan die dinge waaroor hulle verse skryf? En hoe skep ’n mens iets uit die niet? Luister na gedig…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 31 Mei 2022
Vers en klank 31 Mei 2022

Die digter T.T. Cloete is op 31 Mei 1924 gebore. Verlede week het ons die eerste aflewering van ’n tweeledige program oor Cloete se lewe en nalatensk…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 24 Mei 2022
Vers en klank 24 Mei 2022

Die digter T.T. Cloete is op 31 Mei 1924 gebore. In aanloop tot dié dag, kan jy inskakel vir die eerste van twee programme oor Cloete se lewe en digk…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 17 Mei 2022
Vers en klank 17 Mei 2022

Vir ons hier in die Suidelike Halfrond, is dit nou die jaargety wanneer die sikliese verloop van lewe baie opvallend is. Die herfs is nie so baldadig…

3 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 10 Mei 2022
Vers en klank 10 Mei 2022

Met dié dat ons binnekort die enigste algehele maansverduistering van die jaar kan waarneem, is Sophia van Taak ’n bietjie met die maan gepla. Jy kan…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 3 Mei 2022
Vers en klank 3 Mei 2022

Die tema is die Krag van Verbeelding. Ons maak so dikwels op die digters staat om die realiteite waarmee ons worstel in woorde raak te vat. Om die le…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 26 April 2022
Vers en klank 26 April 2022

Frieda van den Heever lees gedigte voor uit Hilda Smits se bundel, mag die diep slaap jou dan, wat in 2021  deur Protea Boekhuis uitgegee is. Smits s…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 19 April 2022
Vers en klank 19 April 2022

Die digter Colin Steyn gesels oor sy debuutbundel, Staf sonder maat. Colin is bekend met kontraste, en verlies aan verskeie fronte het deel van sy re…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 15 April 2022
Vers en klank 15 April 2022

In hierdie spesiale Goeie Vrydag program met gedigte en voorlesings deur van ons grootste digters en skrywers, herdenk ons die kruis as teken en oord…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us