Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 30 Augustus 2022
Vers en klank 30 Augustus 2022

In die tweede van drie programme oor die Skemeraand, die Nag en die Dagbreek luister ons na gedigte oor die nag, en daardie dinge wat in die klein uu…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 23 Augustus 2022
Vers en klank 23 Augustus 2022

In hierdie eerste van drie programme oor die Skemeraand, die Nag en die Dagbreek luister ons na gedigte oor die skemer, die sogenaamde “goue uur”, wa…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 16 Augustus 2022
Vers en klank 16 Augustus 2022

Hierdie tyd van die jaar vier die mense van Japan die Fees van Obon, waartydens hulle hulle voorsate herdenk. Ons hou ’n Obon-fees in die kleine, met…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 9 Augustus 2022
Vers en klank 9 Augustus 2022

Die digter Anita van der Walt was sowat twee jaar gelede in die Vers en Klank-ateljee om oor haar debuutbundel, HIERDIE MAANDAG IS ABSTRAK, te gesels…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 2 Augustus 2022
Vers en klank 2 Augustus 2022

In Deel 2 van ’n program oor die digter Petra Müller luister ons na aktrise en regisseur Joanie Combrink se voorlesings uit verskeie van Müller se di…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 26 Julie 2022
Vers en klank 26 Julie 2022

Die joernalis, manuskripkeurder, skrywer en digter Petra Müller wat in 2021 oorlede is, sou vandeesweek 87 jaar oud geword het. Ons luister na Joanie…

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 19 Julie 2022
Vers en klank 19 Julie 2022

Nelson Mandela is op 18 Julie, ’n 104 jaar gelede, in die Oos-Kaapse dorpie Mvezo gebore. Ons luister na gedigte oor dié geliefde leier. Heelwat daar…

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 12 Julie 2022
Vers en klank 12 Julie 2022

Die grootwordjare is nie maklik nie, en vir elke onskuldige kind lê daar iewers langs die pad ’n stadium van ontnugtering voor. Luister na gedigte oo…

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 5 Julie 2022
Vers en klank 5 Julie 2022

Die afgelope naweek het 2022 sy halfpadmerk verbygesteek. Ses maande is al weer in ’n oogwink verby, en ’n mens kan nie help om te wonder nie: Waar l…

4 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 28 Junie 2022
Vers en klank 28 Junie 2022

Die seevaarders van ouds was sekerlik van die dapperse mense ooit. Om die ongekarteerde stormsee aan te durf, het vir sommige groot rykdom bekom, maa…

4 years, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us