Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 7 Desember 2021
Die akteur en musikant, Dean Balie, skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van sy gunsteling verse voor. Jy kan uitsien na verse deur Adam Small…
4 years, 3 months ago
Vers en klank 30 November 2021
Musikant en kunstenaar Lizanne Barnard het tydens die inperking 'n uitnodiging aan die wye publiek gerig om vir haar gedigte en foto's te stuur sodat…
4 years, 3 months ago
Vers en klank 23 November 2021
Ons luister na enkeleverse van die beeldhouer, kunstenaar en digter Lidi de Waal, wat deel is van 'n gewilde verhoogproduksie, 'n Bêreboksie vol vler…
4 years, 3 months ago
Vers en klank 16 November 2021
Petrus du Preez lees gedigte voor uit die Vlaamse digter, Eddy van Vliet, se bundel Na die wette van afskeid en herfs, in Afrikaans vertaal deur Dani…
4 years, 3 months ago
Vers en klank 9 November 2021
Albert Maritz skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van sy gunsteling verse voor, asook 'n paar gedigte uit sy eie pen. Jy kan uitsien na verse…
4 years, 4 months ago
Vers en klank 2 November 2021
Die bekroonde digter en vertaler, Daniel Hugo, se sewentiende digbundel, Klinkklaar, is vanjaar uitgegee. Hy lees gedigte daaruit voor. Martjie Bosma…
4 years, 4 months ago
Vers en klank 26 Oktober 2021
Die Suid-Afrikaanse digter, Carina van der Walt, wat in Nederland woon, is in die ateljee. Sy en Frieda van den Heever gesels oor haar debuutbundel, …
4 years, 4 months ago
Vers en klank 19 Oktober 2021
Marion Holm skuif agter die mikrofoon in, en lees enkele van haar gunsteling verse voor - "inklusiewe gedigte wat gewone mense ook kan verstaan." Jy …
4 years, 4 months ago
Vers en klank 12 Oktober 2021
Digter en akademikus Bernard Odendaal kuier in die ateljee vir nog ‘n aflewering van ʼn reeks wat fokus op plekke en streke, wat as tema of gebeurerui…
4 years, 4 months ago
Vers en klank 5 Oktober 2021
Ons luister na gedigte uit 'n nuwe bundel wat onlangs uitgegee is deur Human & Rousseau. Derde gety is uit die pen van Zandra Bezuidenhout. Dit is he…
4 years, 5 months ago