Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 15 April 2022
Vers en klank 15 April 2022

In hierdie spesiale Goeie Vrydag program met gedigte en voorlesings deur van ons grootste digters en skrywers, herdenk ons die kruis as teken en oord…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 12 April 2022
Vers en klank 12 April 2022

In 2017 is die AVBOB Poetry Project bekend gestel wat ‘n uitlaatklep bied aan digters wat die behoefte voel om hulle emosies oor die verlies van ‘n g…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 5 April 2022
Vers en klank 5 April 2022

In 2017 is die AVBOB Poetry Project geloods, wat ‘n uitlaatklep bied aan digters wat die behoefte voel om hulle emosies oor die verlies van ‘n gelief…

3 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 29 Maart 2022
Vers en klank 29 Maart 2022

André Samuels lees gedigte voor uit die bundel, Heenkoms, deur Meyer van Rensburg. Meyer het na 'n lang stilte van 38 jaar hierdie tweede bundel die …

3 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 22 Maart 2022
Vers en klank 22 Maart 2022

Eben Genis lees gedigte voor deur Clinton V. du Plessis. Du Plessis word dikwels beskou as een van Afrikaans se mees onderskatte digters. Hy skryf to…

3 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 15 Maart 2022
Vers en klank 15 Maart 2022

Die digter en akademikus, Bernard Odendaal, is in die ateljee saam met Frieda van den Heever vir nog 'n aflewering van 'n reeks wat fokus op plekke e…

3 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 8 Maart 2022
Vers en klank 8 Maart 2022

Ons luister ons na gedigte en liedjies uit die pen van Hanru Niemand. Hanru is 'n boorling van die Paarl, en 'n kliniese sielkundige wat in Durbanvil…

4 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 1 Maart 2022
Vers en klank 1 Maart 2022

Akteur en dramaturg Wessel Pretorius lees van sy gunsteling verse voor. Jy kan uitsien na gedigte deur Pieter Odendaal, Sheila Cussons, Breyten Breyt…

4 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 22 Februarie 2022
Vers en klank 22 Februarie 2022

Die bekroonde digter, omroeper en vertaler, Daniel Hugo, lees verse voor uit die tien bundels wat hy uit Nederlands vertaal het in Afrikaans. Daniel …

4 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 15 Februarie 2022
Vers en klank 15 Februarie 2022

Juanita Swanepoel lees liefdesgedigte voor uit Cas Vos se bundel, ONDER DIE VLERKE VAN JOU LIEFDE. Daar is 'n vertaling van die Hebreeuse Hooglied in…

4 years ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us