Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 28 Maart 2023
In die vierde en laaste aflewering in die reeks oor voëls kan jy uitsien na gedigte deur Antjie Krog, Tom Gouws, Susan Smith en Karel Prinsloo. Die v…
3 years, 6 months ago
Vers en klank 21 Maart 2023
Ons die reeks oor voëls voort. In hierdie uitsending val die fokus op roofvoëls, en jy kan uitsien na gedigte deur onder meer Dolf van Niekerk, N.P. …
3 years, 6 months ago
Vers en klank 14 Maart 2023
Ons sit die reeks oor voëls voort. Jy kan uitsien na gedigte deur onder meer Tom Gouws, René Bohnen, Boerneef, Totius, Martjie Bosman en Petra Muller…
3 years, 6 months ago
Vers en klank 7 Maart 2023
In die eerste aflewering van 'n reeks oor voëls, luister ons na gedigte oor tuinvoëls – die soorte wat in die bome in en om jou tuin woon, asook die …
3 years, 6 months ago
Vers en klank 28 Februarie 2023
Ons blaai deur Elisabeth Eybers se debuutbundel, Belydenis in die Skemering. Hierdie versameling het verskyn toe Eybers 21 jaar oud was. Dit was ook …
3 years, 7 months ago
Vers en klank 21 Februarie 2023
Luister na die laaste van drie aflewerings oor die lewe en werke van die digter Uys Krige. In hierdie uitsending val die fokus op twee van Krige se g…
3 years, 7 months ago
Vers en klank 14 Februarie 2023
Luister na die tweede aflewering in ’n reeks van drie oor die lewe en digkuns van Uys Krige. Die voorleser is Eben Genis, en ons luister ook na klank…
3 years, 7 months ago
Vers en klank 7 Februarie 2023
Vandeesmaand fokus ons op die lewe en werke van Uys Krige, die Goue Seun van die Afrikaanse literatuur. Die voorleser is Eben Genis. Ons luister ook …
3 years, 7 months ago
Vers en klank 31 Januarie 2023
Skakel in vir ’n tweede skoot groot skrik, wanneer ons na nóg van Dean Balie se voorlesings van gedigte oor spoke en ander grieselrige gedaantes luis…
3 years, 7 months ago
Vers en klank 24 Januarie 2023
Dean Balie lees ons lekker bang! Die program is propvol gedigte oor spoke, dierasies en dinge wat jou in die donker bekruip. Skakel in… ás jy dapper …
3 years, 8 months ago