Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 20 Julie 2021
Ons bring hulde aan een van ons grootste skrywers en digters, Petra Müller, wat in Junie 2021 oorlede is. Jy kan uitsien na 'n wye verskeidenheid va…
4 years, 7 months ago
Vers en klank 13 Julie 2021
Rolanda Marais lees gedigte voor uit Kameleon deur die Belgiese digter Charlotte van den Broeck. Die bundel is uit Nederlands vertaal deur Daniel Hug…
4 years, 7 months ago
Vers en klank 6 Julie 2021
Dann-Jacques Mouton lees gedigte voor uit Nathan Trantraal se kort, maar kragtige oeuvre. Woorde soos "aangrypend, eerlik, sonder sentimentaliteit, s…
4 years, 8 months ago
Vers en klank 29 Junie 2021
Eben Genis lees gedigte uit die bundel, Weerbare weemoed, deur die Belgiese digter Luuk Gruwez, vertaal uit die Nederlands deur die bekroonde digter …
4 years, 8 months ago
Vers en klank 22 Junie 2021
Jana Kruger lees gedigte uit regsgeleerde en musikant, Bester Meyer, se debuutbundel, die Testament. Hy is in Alberton gebore. Hy studeer regte by RA…
4 years, 8 months ago
Vers en klank 15 Junie 2021
Daar was al heelparty digtende dokters in Afrikaans en alhoewel sommige bekend is vir sogenaamde mediese poësie waarin die mediese veld betrek word, …
4 years, 8 months ago
Vers en klank 8 Junie 2021
Die digter, akademikus en literêre kritikus, Joan Hambidge, gesels oor haar nuwe bundel, NOMADIESE STERRE. Sy lees ook gedigte uit hierdie besondere …
4 years, 9 months ago
Vers en klank 1 Junie 2021
Cintaine Schutte lee gedigte voor uit Irize Loots se debuutbundel, Vlieg vorentoe. Irize is in Johannesburg gebore. Sy studeer musiek aan Unisa en ve…
4 years, 9 months ago
Vers en klank 25 Mei 2021
Luister na gewyde gedigte, soos opgeneem in die woordkunsprogram God, die digter. Helena Conradie en Christa Thom gesels oor hierdie projek, en lees …
4 years, 9 months ago
Vers en klank 18 Mei 2021
Chris van Niekerk lees verse voor uit die bundel, Alles keer om - Tomas Tranströmer in Afrikaans, vertaal deur De Waal Venter. Tomas Tranströmer, 'n…
4 years, 9 months ago