Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 11 Mei 2021
Luister na verse uit Marlise Joubert se tiende digbundel, disteltyd, uitgegee deur Protea. Joubert neem in hierdie bundel bestek op haar lewe: die ve…
4 years, 9 months ago
Vers en klank 4 Mei 2021
Akademikus en digter Bernard Odendaal gesels oor sy nuutste digbundel, NOOTVAT. KWASHAAL. STAPEL. In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoel…
4 years, 10 months ago
Vers en klank 27 April 2021
Die aktrise, aktivis, dramaturg, teaterskepper en nou ook digter, Veronique Jephtas, gesels oor haar debuutbundel, Soe rond ommie bos. Veronique vert…
4 years, 10 months ago
Vers en klank 20 April 2021
Hennie Meyer praat oor sy digbundel, Winkel van wanklanke. Dis sy debuutbundel, en hy skram nie weg daarvan om met groot figure in die Afrikaanse di…
4 years, 10 months ago
Vers en klank 13 April 2021
Roeline Daneel lees gedigte voor uit Riana Scheepers se debuutbundel, Met die taal van karmosyn. Dis in 2001 uitgegee deur Human & Rousseau nadat sy …
4 years, 10 months ago
Vers en klank 6 April 2021
Jani Greeff lees van haar gunsteling gedigte uit haar hoërskooldae voor. Jy kan uitsien na gedigte deur Antjie Krog, Ingrid Jonker, Elisabeth Eybers,…
4 years, 11 months ago
Vers en klank 2 April 2021
Herdenk Goeie Vrydag saam met ons digters. Marion Holm, Kay Smith en Anrich Herbst is die voorlesers. Jy kan uitsien na gedigte deur Susan van Zyl, I…
4 years, 11 months ago
Vers en klank 30 Maart 2021
Die rapper en digter Churchil Naudé lees van sy gedigte voor, en vertolk van sy gedigte saam met musikante Riku en Jackie Lätti. Die gedigte kom uit …
4 years, 11 months ago
Vers en klank 23 Maart 2021
Martelize Kolver lees gedigte voor uit Susan van Zyl se debuutbundel Sporofoor. Vir Susan grens misterie, soos ook humor, aan die absurde en dit is h…
4 years, 11 months ago
Vers en klank 16 Maart 2021
André Weideman lees gedigte voor uit die bekroonde digter Louis Esterhuizen se elfde digbundel Die gladde stiltes in glas. Nini Bennett skryf in haar…
4 years, 11 months ago