Podcast Episodes

Back to Search
Vers en klank 28 September 2021
Vers en klank 28 September 2021

Luister verder na gedigte uit 'n pragtige bundel wat onlangs uitgegee is deur Turksvy Publikasies met die titel. MASKERS EN MURE. Dit bestaan uit 142…

5 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 21 September 2021
Vers en klank 21 September 2021

Luister na gedigte uit 'n bundel wat onlangs uitgegee is deur Turksvy Publikasies met die titel, Maskers en Mure. Dit bestaan uit 142 gedigte wat saa…

5 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 14 September 2021
Vers en klank 14 September 2021

Luister na gedigte oor kindwees, groei en grootword, ouer wees, ouer word (in jare) en die siklus van die lewe. Ma en dogter Riélle en Karli Heine le…

5 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 7 September 2021
Vers en klank 7 September 2021

Waldemar Schultz lees gedigte deur Magmoed Darwiesj, soos vertaal deur Bester Meyer. In 2009 verskyn Breyten Breytenbach se bundel oor Magmoed Darwie…

5 years ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 31 Augustus 2021
Vers en klank 31 Augustus 2021

Ons luister ons na verse en liedjies deur Koos Kombuis, of André Letoit (die skuilnaam wat hy vroeër gebruik het). Pieter van Zyl skuif agter die mik…

5 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 24 Augustus 2021
Vers en klank 24 Augustus 2021

Susanne Beyers skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van haar gunsteling gedigte voor. Jy kan uitsien na verse deur Marlene van Niekerk, Elisab…

5 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 17 Augustus 2021
Vers en klank 17 Augustus 2021

Ons hoop dat hierdie aflewering ʼn eerste van sy soort sal wees in ʼn reeks wat fokus op plekke en streke wat as tema of gebeureruimte dien in die poës…

5 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 10 Augustus 2021
Vers en klank 10 Augustus 2021

Chris van Niekerk skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van sy gunsteling gedigte voor, met toevallig (of nie?) die leitmotif van die liefde. J…

5 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 3 Augustus 2021
Vers en klank 3 Augustus 2021

Ons luister na gedigte deur Willem de Swyger. Hy is ’n voltydse regsgeleerde en ’n deeltydse sanger-liedjieskrywer, wat saam met sy gesin in die Eike…

5 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Vers en klank 27 Julie 2021
Vers en klank 27 Julie 2021

Juanita Swanepoel lees gedigte voor van Olga Kirsch, die Jodin wat in Afrikaans gedig het al het sy die grootste deel van haar lewe in Israel deurgeb…

5 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us