Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 29 Desember 2020
Nic de Jager lees gedigte uit Cas Vos se mees onlangse bundel, Beskut teen vrese, 'n uiters relevante bundel vir die tydsgees waarin ons leef.
5 years, 2 months ago
Vers en klank 25 Desember 2020
Ingeperk vir ons ... a thrill of HOPE, the WEARY world REJOICES ... so lui die woorde uit die bekende O Holy Night. En hoe vuisvoos is ons wêreld nie…
5 years, 2 months ago
Vers en klank 22 Desember 2020
Luister na gedigte en toonsettings uit Christine Barkhuizen-le Roux se laaste bundel, Skynskadu. Christine is op 18 November 2020, op haar 61ste verj…
5 years, 2 months ago
Vers en klank 15 Desember 2020
Johann Nel bring hulde aan die digter, dramaturg en satirikus, M.M. Walters, wat vanjaar in die ouderdom van 91 oorlede is. Johann lees van Walters s…
5 years, 2 months ago
Vers en klank 8 Desember 2020
Luister na gedigte uit Lynthia Julius se debuutbundel, Uit die kroes. Julius was die wenner van die AVBOB-digkunskompetisie in 2018. Bernard Odendaal…
5 years, 3 months ago
Vers en klank 1 Desember 2020
Luister na 'n tweede aflewering van gedigte en gesprekke met wyle George Weideman, digter, skrywer en akademikus en geliefde mens. Sy woorde hou aan …
5 years, 3 months ago
Vers en klank 24 November 2020
Luister na gedigte en gesprekke met wyle George Weideman, digter, skrywer en akademikus en geliefde mens. Sy woorde hou aan om "doepa vir die droefte…
5 years, 3 months ago
Vers en klank 17 November 2020
Laurinda Hofmeyr, veral bekend vir haar toonsettings van gedigte, is by geleentheid “die wonderkind van toonsettings” genoem. Sy gesels oor haar pros…
5 years, 3 months ago
Vers en klank 10 November 2020
Die jong digter Ryan Pedro gesels oor sy debuutbundel, Pienk Ceramic-hondjies, wat pas verskyn het. Antjie Krog skryf: "'n Nuwe generasie aan die woo…
5 years, 4 months ago
Vers en klank 3 November 2020
Erica Wessels lees gedigte voor uit Carina Stander se digbundels, Die vloedbos sal weer vlieg en Woud van nege en negentig vlerke. Joan Hambidge skry…
5 years, 4 months ago