Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 25 Augustus 2020
Dis Vrouemaand, en ons luister na gedigte deur vroue, oor vroue. Die gedigte kom uit 'n nuwe bundel,Vers en Vrou uitgegee deur Human & Rousseau. Jy k…
5 years, 6 months ago
Vers en klank 18 Februarie 2020
Dis Vrouemaand, en in Augustus se uitsendings luister ons na gedigte deur vroue, oor vroue. Die gedigte kom uit 'n nuwe bundel, Vers en Vrou, uitgege…
5 years, 6 months ago
Vers en klank 11 Februarie 2020
Dis Vrouemaand, en in Augustus luister ons na gedigte deur vroue, oor vroue. Die gedigte kom uit die bundel, Vers en Vrou, uitgegee deur Human & Rous…
5 years, 7 months ago
Vers en klank 4 Februarie 2020
Dis Vrouemaand. Luister na gedigte deur vroue, oor vroue. Die gedigte kom uit 'n nuwe bundel, Vers en Vrou, uitgegee deur Human & Rousseau. Cintaine …
5 years, 7 months ago
Vers en Klank 28 Julie 2020
Luister na enkele van die mooiste toonsettings in Afrikaans. Jy kan uitsien na gedigte deur C. Louis Leipoldt, Ingrid Jonker, N.P. van Wyk Louw, Adam…
5 years, 7 months ago
Vers en Klank 21 Julie 2020
Luister na gedigte uit T.T. Cloete se tiende digbundel van 2014, Karnaval en Lent. Dit is 'n tydlose bundel wat vrae vra oor die aard van die mens, d…
5 years, 7 months ago
Vers en Klank 14 Julie 2020
Joanie Combrink lees gedigte oor die winter deur van ons land se mees deurwinterde digters. Jy kan uitsien na gedigte deur Petra Müller, Wilma Stocke…
5 years, 7 months ago
Vers en Klank 7 Julie 2020
Pieter van Zyl lees gedigte voor uit die digter en sanger, Gert Vlok Nel, se debuutbundel, om te lewe is onnatuurlik, waarvoor hy in 1995 die Ingrid …
5 years, 8 months ago
Vers en Klank 30 Junie 2020
Tinarie van Wyk Loots lees gedigte voor uit die literêre vertaler, dosent en digter Gisela Ulyatt se debuutbundel, Die waarheid oor duiwe, wat vanjaa…
5 years, 8 months ago
Vers en Klank 23 Junie 2020
Petru Wessels en Carel Trichardt lees goue gedigte, meestal klassiek en baie bekend, met hier en daar 'n uitsondering. Jy kan uitsien na gedigte van …
5 years, 8 months ago