Podcast Episodes
Back to Search
Vers en Klank 16 Junie 2020
Petru Wessels en Carel Trichardt lees goue gedigte voor, meestal klassiek en baie bekend, met hier en daar 'n uitsondering. Jy kan uitsien na gedigte…
5 years, 8 months ago
Vers en Klank 9 Junie 2020
Nicole Holm lees gedigte voor uit Jeanne Goosen se laaste bundel wat vroeër vanjaar verskyn het: Het jy geweet ek kan toor? Die digter, dramaturg, ka…
5 years, 9 months ago
Vers en Klank 2 Junie 2020
Danie Marais, bekroonde digter, skrywer, joernalis, radio-aanbieder, musiekkenner, ensovoorts, lees van sy ongepubliseerde en nuwe gedigte voor.
5 years, 9 months ago
Vers en Klank 26 Mei 2020
Luister na 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit grendelgedigte. Elke voorleser…
5 years, 9 months ago
Vers en Klank 19 Mei 2020
Luister weer na 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit grendelgedigte. Elke voor…
5 years, 9 months ago
Vers en Klank 12 Mei 2020
Luister na nog 'n verskeidenheid gedigte deur 'n verskeidenheid digters voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit sommer grendelgedigte. Elke…
5 years, 9 months ago
Vers en Klank 5 Mei 2020
Luister na gedigte deur 'n verskeidenheid digters, voorgelees deur verskillende lesers. Ons noem dit Grendelgedigte. Elke voorleser het 'n gedig of t…
5 years, 10 months ago
Vers en Klank 28 April 2020
Luister na gedigte oor digterskap, en verse van digters in gesprek met ander digters. Vele gedigte word geïnspireer en opgedra aan ander digters, en …
5 years, 10 months ago
Vers en Klank 21 April 2020
Die bekroonde digter Nathan Trantraal kuier by Friede van den Heeerv in die ateljee om gedigte voor te lees uit sy nuwe bundel, Oolog. Iemand beskryf…
5 years, 10 months ago
Vers en Klank 14 April 2020
Bekroonde digter Ronelda S. Kamfer gesels en lees gedigte voor uit haar nuwe (vierde) bundel, Chinatown. Hierin bied sy opnuut poësie met 'n emosione…
5 years, 10 months ago