Podcast Episodes
Back to Search
Vers en Klank 4 Februarie 2020
Anrich Herbst en Roeline Daneel lees gedigte oor wind, wat nie eintlik 'n lied in die hart bring by meeste mense nie, maar wel gedigte uit ons digter…
6 years, 1 month ago
Vers en Klank 28 Januarie 2020
Bome het 'n onbeskryflike uitwerking op die mens se psige waaroor ons digters so dikwels skryf. Joanie Combrink en Charlton George is die voorlesers …
6 years, 1 month ago
Vers en Klank 21 Januarie 2020
Luister na gedigte oor berge, daardie fassinerende landskappe wat so bepalend is vir lewe. Wessel Pretorius is die voorleser. Jy kan uitsien na gedig…
6 years, 1 month ago
Vers en Klank 14 Januarie 2020
Luister na van die mooiste gedigte deur Petra Müller wat vanjaar 85 jaar oud is. Dit sou baie moeilik wees om die Afrikaanse digkuns en boekebedryf i…
6 years, 1 month ago
Vers en Klank 7 Januarie 2020
Digter Hannes Visser praat oor sy bundel DIE JAAR TOE PA... wat in 2019 uitgegee is. Dit is 'n roerende terugblik op sy lewe. Dit is die jaar 1967. '…
6 years, 2 months ago
Vers en Klank 31 Desember 2019
Die digter-akademikus Hein Viljoen gesels oor sy nuwe bundel, Brisant, wat vanjaar verskyn het. Dit is 'n lang verhalende (epiese) gedig en bied 'n k…
6 years, 2 months ago
Vers en Klank 24 Desember 2019
In hierdie spesiale uitsending van VERS EN KLANK vier ons Kersfees met gedigte van ons grootste digters en musiek van oraloor. Johann Nel, Elsabe Dan…
6 years, 2 months ago
Vers en Klank
Die pianis en performance poet, Lara Kirsten, praat oor haar lewe as rondreisende kunstenaar, wat sommer enige plek op 'n fiets sal klim en dit ry, '…
6 years, 2 months ago
Vers en Klank
Chris van Niekerk lees verse deur een van ons veelsydigste skrywers en digters, Dolf van Niekerk, wat vanjaar 90 jaar oud geword het. Ons gaan luiste…
6 years, 2 months ago
Vers en Klank
Die digter en sangeres, dosent en woordswerwer, Jolyn Phillips, gesels oor haar debuutbundel, Radbraak, wat in 2017 verskyn het en vanjaar benoem is …
6 years, 3 months ago