Podcast Episodes

Back to Search
Vers en Klank 10 April 2020
Vers en Klank 10 April 2020

Oordink en herdenk Goeie Vrydag saam met ons digters. Chris van Niekerk en Susanne Beyers is die voorlesersvan gedigte van Breyten Breytenbach, I.L. …

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 7 April 2020
Vers en Klank 7 April 2020

Pieter van Zyl lees gedigte voor uit Cas Vos se elfde bundel, Vlug van die gees. Resensent Dewald Koen skryf: "Die bundel as geheel fokus veral op me…

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 31 Maart 2020
Vers en Klank 31 Maart 2020

Luister na wonderlike, klankryke gedigte uit Thomas Deacon se nuwe bundel, Duifiedorings. In Breyten Breytenbach se woorde: "Die man se menslikheid, …

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 24 Maart 2020
Vers en Klank 24 Maart 2020

Die digter en vertaler, Daniel Hugo, gesels oor, en lees gedigte voor uit die nuwe bundel wat hy vertaal het, DIE SINGENDE WÊRELD. Die oorspronklike …

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 17 Maart 2020
Vers en Klank 17 Maart 2020

Die digter Diana Ferrus lees gedigte voor uit haar roerende bundel, Die vrede kom later, wat opgedra is aan haar pa. Die gedigte handel oor die post-…

5 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 10 Maart 2020
Vers en Klank 10 Maart 2020

June van Merch lees gedigte en los gedagtes van Jeanne Goosen.

6 years ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 3 Maart 2020
Vers en Klank 3 Maart 2020

Rolanda Marais gedigte uit die Antjie Krog se pragbundel, Fynbosfeetjies, met illustrasies deur Fiona Moodie. Dit bestaan uit 16 gedigte gebaseer op …

6 years ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 25 Februarie 2020
Vers en Klank 25 Februarie 2020

Martelize Kolver lees gedigte met die tema, DIGTERS IN GESPREK MET HEILIGES. Mense wat, in Adam Small se woorde, deurdrenk is van ware menslikheid. J…

6 years ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 18 Februarie 2020
Vers en Klank 18 Februarie 2020

Amor Tredoux lees gedigte oor grond. Digters herinner ons telkens daaraan om naby die grond te leef, ons behoefte aan grondbesit en ons eie grondighe…

6 years ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank 11 Februarie 2020
Vers en Klank 11 Februarie 2020

Jana Kruger lees gedigte oor reën, wat vir Suid-Afrikaners 'n spesiale bekoring inhou en 'n gans ander betekenis kry, veral in 'n tyd wanneer groot d…

6 years, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us