Podcast Episodes

Back to Search
Vers en Klank
Vers en Klank

Digter Pieter Hugo gesels oor sy debuutbundel, Alchemie van my muse, wat vanjaar verskyn het. Fanie Olivier skryf oor hierdie bundel: "Dis 'n opwinde…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Die musiekpaar, Coffee Snobs, en die bekroonde skrywer en digter, Riana Scheepers, neem jou op 'n liriese reis. Die reis van vers na liriek wys op 'n…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Christo van der Westhuizen gesels oor en lees gedigte voor uit sy nuwe debuutbundel Chrisalis. Daniel Hugo skryf: "Chrisalis is die indrukwekkende de…

6 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Die skrywer en digter, musikant, videograaf, fotograaf en klankingenieur Willem S. van der Merwe gesels oor en lees gedigte voor uit sy nuwe bundel, …

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Luister na gedigte uit 'n nuwe bundel, Vandag is boordensvol - Pablo Neruda in Afrikaans, vertaal deur De Waal Venter. Dis onlangs uitgegee deur Nale…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Pieter van Zyl lees gedigte oor TYD EN EWIGHEID deur Nini Bennett, Wilma Stockenström, Daniel Hugo, Clinton V. du Plessis, Jan de Bruyn, Cas Vos en C…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Susanne Beyers lees verse oor die landskap van die Karoo. Daar is gedigte van D.J. Opperman, NP van Wyk Louw, Lou-Ann Stone, Sydda Essop, Dolf van Ni…

6 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Wêreld Sigdag word hierdie week gevier, en ons luister na gedigte wat gaan oor oë en om te kan sien, of nie te kan sien nie. Lise-Mari van Wyk, 'n ne…

6 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Luister na gedigte oor die omgewing en die mens se ekologiese voetspoor, in die gees van Sint Franciscusdag. Charlton George is die voorleser van ged…

6 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Vers en Klank
Vers en Klank

Luister na gedigte oor die hart, in die gees van Wêreld Hartdag wat hierdie week gevier word. Waldemar Schultz lees verse van Breyten Breytenbach, Ro…

6 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us