Podcast Episodes
Back to Search
Vers en Klank
Luister na gedigte oor musiek van Jolyn Philips, Bibi Slippers, W.L. van der Merwe, T.T. Cloete, Loftus Marais, Ilse van Staden, Marlene van Niekerk,…
6 years, 8 months ago
Vers en Klank
Chris van Niekerk lees gedigte voor oor DONKER EN LIG. Die werk van Tessa Louw, Daniel Hugo, Christine Barkhuizen-le Roux, Antjie Krog, Nini Bennett,…
6 years, 8 months ago
Vers en Klank
Jy kan luister na gedigte in die vorm van BRIEWE. Albert Maritz lees gedigte voor van T.T. Cloete, Breyten Breytenbach, Cas Vos, Marlise Joubert, Lou…
6 years, 8 months ago
Vers en Klank
Kom luister na gedigte wat handel oor die JEUG. Dean Balie lees gedigte voor van Clinton V. du Plessis, Jeanne Goosen, Ronelda Kamfer, Corlia Fourie,…
6 years, 8 months ago
Vers en Klank
Ons luister na gedigte oor VADERS. Martelize Kolver is die voorleser met enkele voorlesings deur Chris van Niekerk en Dean Balie.
6 years, 9 months ago
Vers en Klank
Kom luister na gedigte wat gaan oor die diereryk en die verwondering wat digters noop om oor diere te dig. Amor Tredoux is die voorleser.
6 years, 9 months ago
Vers en Klank
Luister na gedigte uit Pieter Odendaal se debuutbundel, Asof geen berge ooit hier gewoon het nie, wat verlede jaar verskyn het en benoem is vir die U…
6 years, 9 months ago
Vers en Klank
Waldemar Schultz lees gedigte uit Johannes van Eeden se debuutbundel DIE VAL. Dit bevat verrassende poësie met min vergelykbare tekste in die Afrikaa…
6 years, 9 months ago
Vers en Klank
Luister na gedigte uit Loftus Marais se nuwe bundel, Jan, Piet, Koos en Jakob. Dit is Marais se derde bundel en hy ontgin opnuut bekende temas uit sy…
6 years, 9 months ago
Vers en Klank
Joanie Combrink lees gedigte uit Marlise Joubert se nuwe bundel, Grondwater. Die bundel is opgedra aan haar moeder, en die meeste van die gedigte han…
6 years, 10 months ago