Podcast Episodes
Back to Search
Vers en Klank
Carel Nel en Ronel Geldenhuys lees gedigte wat handel oor Suid-Afrika, in die gees van Vryheidsdag wat gevier is. Daar is gedigte van Pieter Odendaal…
6 years, 10 months ago
Vers en Klank
Luister na gedigte wat gaan oor maskers in die vele vorme wat die mens dit dra. June van Merch is die voorleser van gedigte van Charles Fryer, Wilma …
6 years, 10 months ago
Vers en Klank
Jy word uitgenooi om die reis van die Paradiso, onder die klank van musiek en sang, te onderneem. Il Paradiso is die hoogtepunt van Dante Alighieri s…
6 years, 10 months ago
Vers en Klank
Margot Luyt lees gedigte oor herfs van Johann de Lange, Lina Spies, N.P. van Wyk Louw, Koos Kombuis, Clinton V. du Plessis, Martjie Bosman en Cas Vos.
6 years, 11 months ago
Vers en Klank
Die godsdiensfilosoof en digter, W.L. van der Merwe, woon in Amsterdam waar hy doseer aan die Vrije Universiteit. Sy debuutbundel Doodmenslik het in …
6 years, 11 months ago
Vers en Klank
Stian Bam lees gedigte wat gaan oor die reënboognasie van die natuur, voëls. Daar is verse van Danie Marais, Boerneef, W.L. van der Merwe, Sheila Cus…
6 years, 11 months ago
Vers en Klank
Pieter van Zyl lees gedigte wat oor die verganklikheid, die broosheid en die letselvatbaarheid van die mens. Daar is gedigte van W.L. van der Merwe, …
7 years ago
Vers en Klank
Ons vier die tagtigste verjaardag (op 6 Maart) van Lina Spies, een van Suid-Afrika se bekendste en mees geliefde digters. Anna-Mart van der Merwe lee…
7 years ago
Vers en Klank
Daneel van der Walt lees gedigte oor die see van Breyten Breytenbach, Uys Krige, Pieter Odendaal, Rene Bohnen, Eckhard Cloete, Lina Spies en Sheila C…
7 years ago
Vers en Klank
Luister na gedigte wat effe met die maan gepla is, so met die volmaan saam. Erica Wessels is die voorleser van gedigte van Ingrid Jonker, Wilma Stock…
7 years ago