Podcast Episodes
Back to Search
Vers en Klank
Ons vier Breyten Breytenbach se 80e verjaardag. Digter, skrywer, denker, skilder, akademikus en letterkundige, dramaturg, wêreldburger, aktivis, vryh…
7 years ago
Vers en Klank
Corne Coetzee se debuutbundel, wat in 2017 uitgegee is en in dieselfde jaar benoem is vir die Ingrid Jonker-prys, bevat verskeie temas, maar is veral…
7 years ago
Vers en Klank
Die digter en vertaler, Daniel Hugo, gesels oor, en lees gedigte voor uit die nuwe bundel wat hy vertaal het, Die Trouservies. Die oorspronklike bund…
7 years, 1 month ago
Vers en Klank
Margot Luyt lees gedigte oor verliese en die gemis en verlange wat dit meebring. Daar is gedigte deur George Weideman, Daniel Hugo, AD Keet, Johann d…
7 years, 1 month ago
Vers en Klank
Erica Wessels lees gedigte oor drome deur Johann de Lange, Breyten Breytenbach, Joan Hambidge, Jeanne Goosen, Wilma Stockenström, Ernst van Heerden e…
7 years, 1 month ago
Vers en Klank
Johann Nel lees gedigte oor woorde, in die gees van Taaldag wat op 14 Augustus gevier word. Daar is gedigte deur N.P van Wyk Louw, C. Louis Leipoldt,…
7 years, 1 month ago
Vers en Klank
Juanita Swanepoel lees gedigte oor of deur vroue in verskillende fases van hulle lewe. Jy kan uitsien na gedigte deur Elisabeth Eybers, Ina Rousseau,…
7 years, 1 month ago
Vers en Klank
Luister na gedigte uit die ou bekende, steeds gewilde bundel van Philip de Vos: Karnaval van die diere. De Klerk Oelofse is die voorleser. Die bundel…
7 years, 2 months ago
Vers en Klank
Petru Wessels en Carel Trichardt lees gedigte oor SLAAP van Juanita Louw, Breyten Breytenbach, Elisabeth Eybers, Jolyn Philips, Marie Blomerus, Lucas…
7 years, 2 months ago
Vers en Klank
Anrich Herbst lees gedigte oor stilte van M.M. Walters, Dolf Myburg, W.E.G. Louw, Kobus Lombard, Gilbert Gibson, Nini Bennett, Barend J. Toerien en B…
7 years, 2 months ago