Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 27 Oktober 2020
Die skrywer, digter, sanger en teoloog Koos van der Merwe is in die ateljee. Hy is veral bekend vir sy tydskrifrubrieke en Afrikaanse vertalings van …
5 years, 4 months ago
Vers en klank 20 Oktober 2020
Antoinette Kellermann lees gedigte voor uit Antjie Krog se oeuvre. Krog is nie net 'n briljante digter is nie, maar is ook al 'n kulturele bemiddelaa…
5 years, 4 months ago
Vers en Klank 13 Oktober 2020
Anrich Herbst lees gedigte voor uit Gelykmaker - Covid 19 gedigte, saamgestel deur Fanie Marais. Dis opgedra aan slagoffers van Covid-19 en aan elkee…
5 years, 4 months ago
Vers en Klank 6 Oktober 2020
Waldemar Schultz lees gedigte voor uit Johan Myburg se Uittogboek, wat vanjaar met die Hertzogprys bekroon is. Die digter is vir baie van ons luister…
5 years, 5 months ago
Vers en klank 29 September 2020
Chris van Niekerk lees gedigte oor diere uit die bloemlesing, Faune, saamgestel deur T.T. Cloete. Daar is verse van Totius, C.L. Leipoldt, J.F.E. Cel…
5 years, 5 months ago
Vers en klank 22 September 2020
Die akteur, skrywer, regisseur, vervaardiger en musikant Gideon Lombard deel sy daaglikse ritme en ervaring aan die hand van gedigte deur Lina Spies,…
5 years, 5 months ago
Vers en klank 15 September 2020
Rolanda Marais lees gedigte oor kleur en ons digters se kleurryke waarnemings. Daar is verse deur Wilma Stockenström, Sheila Cussons, Petra Müller, J…
5 years, 5 months ago
Vers en klank 8 September 2020
Die gedigte waarna ons luister, gaan oor die sintuie en ons digters se sintuiglike waarnemings. Dean Balie lees verse van Ingrid Jonker, Sheila Cusso…
5 years, 6 months ago
Vers en klank 1 September 2020
Dis Lentedag, en ons luister na gedigte oor lente, blomme, tuine en nuwe groei. Jy kan uitsien na gedigte deur Ingrid Jonker, Sheila Cussons, A.G. Vi…
5 years, 6 months ago
Vers en klank (NP van Wyk Louw) 27 Augustus 2020
Dis NP van Wyk Louw-maand op RSG, en in hierdie spesiale uitsending van Vers en Klank luister ons na van sy poësie en toonsettings wat geïnspireer is…
5 years, 6 months ago