Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank 23 April 2024
Daniel Hugo gesels oor ’n argitek van Kaapstad, Martin Kruger, se debuutbundel, Gekaapte Stad. Kruger het al die wêreld platgereis, en hy dig oor van…
2 years, 5 months ago
Vers en klank 16 April 2024
In die vierde en laaste deel van ’n reeks oor die lewe en werk van die digter Ernst van Heerden, lees André Weideman voor uit die bundels Amulet teen…
2 years, 5 months ago
Vers en klank 9 April 2024
In die derde deel van ’n reeks oor die lewe en werk van die digter Ernst van Heerden, lees André Weideman vir ons voor uit die bundels, Teenstrydige …
2 years, 5 months ago
Vers en klank 2 April 2024
In die tweede deel van ’n reeks oor die lewe en werk van die digter Ernst van Heerden, lees André Weideman voor uit die bundels, Koraal van die Dood,…
2 years, 5 months ago
Vers en klank 29 Maart 2024
Luister na van die bekendste klassieke Afrikaanse gedigte oor Paasfees deur die digters W.E.G. Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en Isak de Villiers…
2 years, 5 months ago
Vers en klank 26 Maart 2024
Die digter Ernst van Heerden het in sy leeftyd 15 bundels die lig laat sien. In die eerste deel van reeks oor sy lewe en werk, lees André Weideman vo…
2 years, 6 months ago
Vers en klank 19 Maart 2024
Ons vier Wêreld Poësiedag op Donderdag 21 Maart. Jy kan uitsien na ’n hele rits gewilde Afrikaanse gedigte, asook toonsettings van ’n paar gewilde ve…
2 years, 6 months ago
Vers en klank 12 Maart 2024
Jana Kruger en Pieter van Zyl is terug in die ateljee om gedigte oor ouers voor te lees. Jy kan veral uitsien na ’n besonderse gedig deur Olga Kirsch…
2 years, 6 months ago
Vers en klank 5 Maart 2024
Die eerste aflewering in ’n reeks van twee programme oor herinneringe aan ma’s en pa’s wat nie meer met ons is nie. Ons digters het heelwat geskryf o…
2 years, 6 months ago
Vers en klank 27 Februarie 2024
Marion Holm lees gedigte voor oor die soogdiere van Suider-Afrika. Daar’s verse oor lede van die Groot Vyf, soos die olifant en die luiperd, maar ook…
2 years, 6 months ago