Podcast Episodes

Back to Search
Lois Massyn dig met die lewe
Lois Massyn dig met die lewe

Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met ha…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?
Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 wa…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk
Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Godd…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Kalaharistories: Ons het mos hande
Kalaharistories: Ons het mos hande

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke s…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Ds Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier Vleisfees
Ds Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier Vleisfees

Ons gesels met Ds Stephan van Heerden van NG Buffelsjagrivier oor hulle Vleisfees en sommer hulle bediening in die dorp ook. Spektrum Podcasts

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Vivienne Heath - I give everything and everyone to you
Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme …

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?
Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die t…

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser - Nuusinsig

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid
Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se g…

1 month, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Wynand du Preez - Werk hard om te kan help
Wynand du Preez - Werk hard om te kan help

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Werk ha…

2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us