Episode Details
Back to Episodes
Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk
Published 1 month, 3 weeks ago
Description
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossense 3. Spektrum Podcasts