Episode Details
Back to Episodes
Kalaharistories: Ons het mos hande
Published 1 month, 3 weeks ago
Description
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV) Spektrum Podcasts