Episode Details
Back to Episodes
Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?
Published 1 month, 4 weeks ago
Description
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat moet mens weet om jou huwelik te laat werk?” Spektrum Podcasts