Podcast Episodes
Back to Search
Granville Michaels - Always There
Johann Els gesels met Granville Michaels, ‘n Suid Afrikaanse sanger en akteur, oor sy nuwe liedjie “Always There”. Spektrum Podcasts
1 month, 2 weeks ago
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
1 month, 2 weeks ago
Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns
Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye ste…
1 month, 2 weeks ago
Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se g…
1 month, 2 weeks ago
Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke s…
1 month, 2 weeks ago
Annelien van Basten oor Skryfnet
Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA. Spektrum Podcas…
1 month, 2 weeks ago
Vivienne Heath - The Word of God
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: …
1 month, 3 weeks ago
Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat son…
1 month, 3 weeks ago
Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die t…
1 month, 3 weeks ago
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
1 month, 3 weeks ago